Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sol y Sombra

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cootstraat 2184, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sol y Sombra is 'n selfsorg-ateljee-eenheid wat net 500 m vanaf Silversand-strand in Bettysbaai geleë is. Hierdie knus en huislike oopplan-ateljee het sy eie ingang en kom met teëlvloere en houtmeubels.

Die ateljee het slaapplek vir 2 mense en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en handdoeke word voorsien. Daar is 'n verhitte buitestort in die omheinde binnehof.

Gaste kan hul eie maaltye voorberei deur die geriewe in die kombuisie te gebruik, wat 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, induksiebord en 'n verskeidenheid kooktoebehore en kookware insluit. Die eenheid het 'n gemaklike rusbank en 'n 2-sitplektafel in die kombuisie. Buite in die binnehof is daar 'n tafel met stoele en braaigeriewe.

Sol y Sombra is 5 km vanaf Harold Porter Botaniese Tuine en 15 minute se ry vanaf Kleinmond. Gordonsbaai is sowat 30 km weg en Hermanus is ook naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Elmarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en knus. Dit was 'n heerlike ontspanne kuier met alles wat ons nodig gehad het, beskikbaar. Volgens die foto's was dit presies wat ons verwa...
Sien meer
Sep 2024
Hendrik K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en rustig. Alhoewel die weer erg was, wind en reën, het ons baie snoesig verkeer.
Aug 2024
Bron G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful! Quaint and romantic. Oh so quiet with the ocean a constant rumble in the background. We had everything we needed - you don't...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Arnaud D
Saam met lewensmaat
5.0
N spesiale afsaalplek. Doen so voort. Die studio met sy sprokieswereldse karakter, oorspronklike- en praktiese houtwerk, kunstige afwerkings en harmo...
Sien meer
Mei 2024
Jenny M
Saam met vriende
5.0
Most pleasurable, very relaxing, and lovely private braai area. This was my third visit. It felt like home from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Cootstraat 2184, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sol y Sombra het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cootstraat 2184, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MTg0NmU4LWZmMDUtNGUwNS05YzZjLTE5NDI3YzViZWNiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 2184 Coot Street Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.3673659 18.882123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang