Sola Gratia
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Anita H - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Sola Gratia se terugvoer
Dit was vir my 'n besondere eer om twee sulke vriendelike, bedagsame en uiters netjiese gaste hier te ontvang, Anita. Baie dankie vir julle verblyf hier en die goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. My beste wense vir julle.
Ansie.
Zenda S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker, veilig en snoesig geslaap.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Zenda. Ek waardeer dit baie. Baie dankie ook vir puik kommunikasie algaande jul reis reëlings, jul vriendelikheid en bedagsaamheid en die netheid en perfektheid waarmee julle alles agtergelaat het. Dit word so waardeer.
Groete
Ansie
Isabel B - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf wat aan al ons behoeftes voldoen het.
Sola Gratia se terugvoer
Dit was 'n besondere groot voorreg om julle hier te ontvang, Isabel. Baie dankie dat julle sulke netjiese en bedagsame gaste was. My beste wense vir julle.
Ansie
Philip B - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing skoon en lekker dankie.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Philip. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Dankie ook dat julle sulke bedagsame gaste was. Sien uit daarna om julle weer te huisves.
Seënwense!
Ansie
Bebbie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese en pragtige plekkie.
Sola Gratia se terugvoer
So 'n resensie laat ’n gasvrou se hart sommer warm klop Bebbie. Ek is baie dankbaar dat jul verblyf aangenaam was. Ek sien uit na jul volgende kuier. Seënwense,
Ansie
Don V - Jul 2023
Algehele gradering
Hartilike en warm ontvangs en atmosfeer.
Sola Gratia se terugvoer
Enige gasvrou glimlag breed as sy so 'n mooi resensie kry, Daleen. Baie dankie daarvoor. Dit was aangenaam om julle hier te ontvang en n voorreg om julle te kon huisves.
My beste wense vir julle! Ansie
Hanlea V - Jun 2023
Algehele gradering
The attention to detail made our stay so much more enjoyable and comfortable! A definite must in Klerksdorp.
Sola Gratia se terugvoer
Thank you for the review Hanlea. I appreciate it a lot. It is a great privilege to prepare our facilities for guests like you. We are looking forward to your next visit. Ansie
Sher V - Mei 2023
Algehele gradering
Beslis een wat onthou sal word.
Sola Gratia se terugvoer
Enige gasvrou hou baie van so n mooi resensie, Sher. En komende van sulke spesiale gaste word dit hoog waardeer. Ons sien baie uit na jul volgende kuier. Mooi wense vir julle!
Ansie
Hanlie F - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n lekker bederf en voorreg om by Sola Gratia te oornag!
Sola Gratia se terugvoer
Dit was n groot voorreg om jou hier te kon ontvang, Hanlie. Baie dankie dat jy so n netjiese en bedagsame gas was. Dankie ook vir die resensie. Ek waardeer dit. Seënwense spesiaal vir jou.
Ansie
Frans V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dankie vir die spesiale aandag wat ons ontvang het!
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Frans. Dit was 'n groot voorreg om jul hier te kon ontvang en huisves. Ek is dankbaar dat julle lekker kon rus. Dankie ook dat jul sulke netjiese en bedagsame gaste was. My beste wense vir julle.
Ansie
Marli D - Apr 2023
Algehele gradering
5 Sterre!
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Marli. Dit was n voorreg om so 'n netjiese en bedagsame gas hier te kon ontvang en huisves. My mooiste wense vir jou.
Ansie
Marita V - Jan 2023
Algehele gradering
Veilige, rustige atmosfeer.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Marita. Ek waardeer dit baie. Baie dankie ook vir die bespreking en die verblyf hier asook die netjiese kamers wat julle agtergelaat het. Julle is baie welkom om weer in te loer. Ansie
Maritha K - Sep 2022
Algehele gradering
Beslis aan te beveel.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Maritha. Ek waardeer dit baie. Dankie vir jul verblyf hier en dat julle sulke netjiese en bedagsame gaste was. Dit was n voorreg om jul hier te kon huisves. My beste wense vir julle!
Ansie
Michelle V - Mei 2022
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plek!
Lees meerSola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie waarmee jy soveel moeite gedoen het, Michelle. Soos jy weet waardeer mense in ons bedryf dit geweldig.
Baie dankie ook dat jy so 'n vreeslike netjiese en konsidererende gas was.
Groete
Ansie
Marlie U - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlik, gemaklik, verskriklik gasvry, en alles wat 'n mens sal nodig hê vir 'n wegbreek.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vd goeie resensie, Marlie. Dit was n groot voorreg om jul hier te kon ontvang en te huisves. Baie dankie ook dat julle sulke super netjiese gaste was. My mooiste wense vir julle.
Ansie
Ingrid D - Apr 2022
Algehele gradering
Sien gradering.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die resensie en al die sterre, Johannes. Dit was 'n voorreg om jul hier te kon huisves. My mooiste wense vir julle.
Groete
Ansie
Juan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, cosy en skoon.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Juan. Ek is dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves.
Baie seënwense vir julle.
Hesmari H - Mrt 2022
Algehele gradering
Altyd lekker om daar te bly. Vriendelike diens. Baie naby aan die hospitaal.
Sola Gratia se terugvoer
Baie baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer dit so baie. Dankie dat julle sulke netjiese en baie spesiale gaste is. Julle is baie welkom hier. Net my mooiste en beste wense vir julle.
Herklaas S - Feb 2022
Algehele gradering
Great.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit baie. Dankie vir jul bespreking hier en dat julle sulke oulike en konsidererende gaste was. My beste wense vir julle.
Dries E - Feb 2022
Algehele gradering
Naweek oorslaap.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek waardeer dit baie. Dit was 'n groot voorreg om jul hier te ontvang.
My beste wense vir julle.
Claudia H - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Claudia. Ek waardeer dit baie. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. My beste wense vir julle.
Groete
Ansie
Sanet R - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, maar matras was ongemaklik.
Sola Gratia se terugvoer
Dankie vir die resensie en jul verblyf hier, Sanet.
Ek het die aanbeveling met die verskaffer bespreek aangesien dit n nuwe matras is.
Jammer vir jul ongerief.
My beste wense vergesel julle. Ansie.
Philip H - Des 2021
Algehele gradering
Huislikheid!
Sola Gratia se terugvoer
Philip,
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit baie. Ons "ou vriende" is meer as welkom om weer te kom kuier. Ons sien baie daarna uit om julle weer te sien. Alles wat mooi is vir julle.
Ansie
Charlotte P - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties, skoon, uiters gasvry.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer dit baie. Dankie ook dat julle sulke super netjiese en oulike gaste was. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Amanda B - Okt 2021
Algehele gradering
So 'n positiewe ervaring gewees.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek is so bly dat jul die verblyf hier geniet het.
Dit was baie lekker om jul te ontmoet.
Sien uit daarna om jul weer hier te ontvang.
Frank M - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice and peaceful.
Sola Gratia se terugvoer
Hi Frank
Thank you for the review.
I appreciate it a lot.
It was a privilege to receive your people at our establishment.
Looking forward to seeing you again.
Ansie
Hennie T - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies. Vriendelike diens.
Sola Gratia se terugvoer
Goeiedag Hennie,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer jul terugvoer.
Dit was 'n groot voorreg om jul hier te kon huisves.
My beste wense vir julle.
Groete,
Ansie.
Hesmari H - Mrt 2021
Algehele gradering
Vir hospitaalbesoek.
Sola Gratia se terugvoer
Hi Hesmari,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek waardeer dit baie.
Dit sal 'n groot voorreg wees om jul weer hier te kan ontvang.
My beste wense vir julle.
Ansie.
Drieka L - Aug 2021
Algehele gradering
Puik, vriendelike ontvangs.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Drieka.
Dit was so lekker om julle hier te ontvang.
Ons sien uit daarna om julle weer hier te huisves.
Johanie S - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly en baie lekker geslaap.
Sola Gratia se terugvoer
Hi Johanie
Baie dankie vir die resensie.
Ek is so dankbaar dat julle lekker gebly het en sien uit na jul volgende kuiertjie by ons.
Groete, Ansie.
Ilanie W - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Sola Gratia se terugvoer
Hi Ilanie,
Baie dankie vir die resensie.
Dit word baie waardeer.
Ek is so bly dat julle die vinnige kuiertjie by ons geniet het en lekker geslaap het.
Groete
Ansie
Debi S - Nov 2020
Algehele gradering
Mid-week business Stay
Sola Gratia se terugvoer
Hi Debi
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang. Ek waardeer die aanbeveling. Indien jul weer van die verblyf gebruik wil maak sal ek dan die ander kamer aanbeveel met n werkblad.
Groete
Ansie
David D - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf
Sola Gratia se terugvoer
David, baie dankie dat jul by ons instansie oornag het.
Baie dankie ook vir jul positiewe terugvoer.
Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang.
Groete
Ansie
Natasha V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry!
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie Natasha. Dit was lekker om jul hier te hê.
Groete
Ansie
Leclanche B - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie Leclanche. Ek waardeer jou terugvoer en is bly dat jul verblyf aangenaam was.
Ansie
Marietha M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies skoon en gerieflik.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie Marietha. Dit was baie lekker om julle hier te hê!
Ansie
Jaqqui-mari P - Mei 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf, goeie diens.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie, Jaqqui. Jou positiewe terugvoer word waardeer.
Groete,
Ansie
Joy V - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, goeie ligging en vriendelike diens.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie Joy. Ek waardeer dit.
Alida F - Feb 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras met die gasvryheid en bederf van Ansie.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie Alida. Ek waardeer jul terugvoer. Groete, Ansie.
Thys B - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was uit 'n ander wêreld.
Sola Gratia se terugvoer
Baie dankie Thys. Ek waardeer jul terugvoer. Groete, Ansie.
Andreas R - Mei 2019
Algehele gradering
I had a great time with my spouse and they also had a warm welcome.
Sola Gratia se terugvoer
Dear Andreas,
Thank you for the review. I am glad that you enjoyed your stay at Sola Gratia.
Regards,
Ansie
Yolande W - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Sola Gratia se terugvoer
Yolande
Baie dankie dat jy, ondanks jul bedrywige tyd, kans gesien het om 'n resensie te gee. Ek vertrou dat die res van jul reis voorspoedig en aangenaam was.
Ansie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saffierstraat 7, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang