Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sola Gratia

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid, verwelkoming, gasvryheid asemrowend. Was baie lekker en gerieflik. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die bespreking, verblyf en resensie, Kobus. Ek waardeer dit baie. Ek is dankbaar dat die verblyf hier vir julle 'n aangename ervaring was. Seënwense vir julle. Ansie

Ledine V
1 nag
5.0
Sep 2024

Voldoende. Ja, lekker gebly, baie bedagsame diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die bespreking, verblyf en resensie Ledine. Ek waardeer dit baie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en hier te huisves. My beste wense vir julle. Ansie

Anita H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Alles was goed georganiseerd. Verblyf uitstekend. Sal enige tyd weer daar oornag en met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Dit was vir my 'n besondere eer om twee sulke vriendelike, bedagsame en uiters netjiese gaste hier te ontvang, Anita. Baie dankie vir julle verblyf hier en die goeie resensie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. My beste wense vir julle. Ansie.

Zenda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie baie lekker, veilig en snoesig geslaap. Die gasvrou was wonderlik, die kamer was pragtig en skoon. Dit was gesellig en warm. Genoeg komberse en alles lekker snoesig. Koffie en beskuit. 10 uit 10. Sal definitief weer daar slaap. Dankie xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die mooi resensie Zenda. Ek waardeer dit baie. Baie dankie ook vir puik kommunikasie algaande jul reis reëlings, jul vriendelikheid en bedagsaamheid en die netheid en perfektheid waarmee julle alles agtergelaat het. Dit word so waardeer. Groete Ansie

Isabel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Skoon en netjiese verblyf wat aan al ons behoeftes voldoen het. Ons is vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die kamer was besonder skoon en goed toegerus. Die sjokolade in die yskas was 'n aangename verrassing en beslis 'n weerspieëling van die gasvrou se warmhartigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Dit was 'n besondere groot voorreg om julle hier te ontvang, Isabel. Baie dankie dat julle sulke netjiese en bedagsame gaste was. My beste wense vir julle. Ansie

Philip B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing skoon en lekker dankie. Ja, was fantasties ,dankie baie. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Baie dankie vir die resensie, Philip. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Dankie ook dat julle sulke bedagsame gaste was. Sien uit daarna om julle weer te huisves. Seënwense! Ansie

Pierre G
1 nag
4.6
Sep 2024

Gerieflike oornag fasiliteit. Baie lekker. Stil, rustige atmosfeer, baie sentraal en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ansie
Sola Gratia
Daar is altyd 'n groot blydskap in my hart as dit my voorreg was om sulke netjiese en bedagsame gaste te kon huisves. Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit baie. My mooiste wense vir julle. Ansie

Bebbie L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Netjiese en pragtige plekkie. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en alles mooi verduidelik. Die kamer was netjies en pragtig reggesit vir 'n heerlike verblyf, met alles wat mens nodig het. Ons het 'n heerlike en keurig voorbereide ontbyt ontvang. Ek sal verseker weer daar oorbly en kan dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
So 'n resensie laat ’n gasvrou se hart sommer warm klop Bebbie. Ek is baie dankbaar dat jul verblyf aangenaam was. Ek sien uit na jul volgende kuier. Seënwense, Ansie

Don V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Hartilike en warm ontvangs en atmosfeer. Ons het baie welkom gevoel en die verblyf was baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Enige gasvrou glimlag breed as sy so 'n mooi resensie kry, Daleen. Baie dankie daarvoor. Dit was aangenaam om julle hier te ontvang en n voorreg om julle te kon huisves. My beste wense vir julle! Ansie

Hanlea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

The attention to detail made our stay so much more enjoyable and comfortable! A definite must in Klerksdorp. Lovely and neat room with all the necessities when staying over. Detailed information within the room is refreshing, leaving nothing to chance. Friendly welcoming and wonderful service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Sola Gratia
Thank you for the review Hanlea. I appreciate it a lot. It is a great privilege to prepare our facilities for guests like you. We are looking forward to your next visit. Ansie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saffierstraat 7, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0922280f1293ea8111695a2e93ddb6c747e44fb6b49b7688a78e2ca2c71f2294e9d06abee0fb933527d84750bb0389571f1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 7 Saffier Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.827389421884 26.67831779693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang