Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sola Gratia

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saffierstraat 7, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sola Gratia is geleë 500m vanaf die Wilmed Park Hospitaal en Onkologie-eenheid. Daar is 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en besighede 1,5 km vanaf die instansie.

Netjiese en gerieflike verblyf word gebied in 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer in elke eenheid het 'n stort. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien.

Die kamer met ’n enkelbed en die kamer met ’n dubbelbed kan saam bespreek word, omdat hulle 'n tussendeur het wat geskik is vir 'n gesin.

Hierdie slaapkamers het lugversorging, ekstra geriewe, soos 'n privaat ingang, 'n TV met Openview HD-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die natuurreservaat Faan Meintjes, die gholfbaan van Klerksdorp, verskillende staproetes, die Klerksdorp-museum, die munisipale tuin, die Johan Neserdam en die Plant House in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Anita H
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Alles was goed georganiseerd. Verblyf uitstekend. Sal enige tyd weer daar oornag en met vrymoedigheid aanbeveel.
Jun 2024
Zenda S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker, veilig en snoesig geslaap. Die gasvrou was wonderlik, die kamer was pragtig en skoon. Dit was gesellig en warm. Genoeg komberse en a...
Sien meer
Mei 2024
Isabel B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjiese verblyf wat aan al ons behoeftes voldoen het. Ons is vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die kamer was besonder sk...
Sien meer
Feb 2024
Philip B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing skoon en lekker dankie. Ja, was fantasties ,dankie baie. Sien julle weer!
Jan 2024
Bebbie L
Saam met vriende
5.0
Netjiese en pragtige plekkie. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en alles mooi verduidelik. Die kamer was netjies en pragtig reggesit vir 'n ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Saffierstraat 7, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Sola Gratia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saffierstraat 7, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0922280f1293ea8111695a2e93ddb6c747e44fb6b49b7688a78e2ca2c71f2294e9d06abee0fb933527d84750bb0389571f1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 7 Saffier Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.827389421884 26.67831779693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang