Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sole Sands Bliss

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Yslike groot huis met alle geriewe teen billike prys. Kan nie beter nie! Baie lekker gebly! Wat 'n verrassing! Yslike groot huis met al die geriewe en meer. Twee yskaste, kisvrieskas, ens. Baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Sole Sands Bliss
Baie dankie, Pieter. Hoop om julle gou weer te sien.

Patrick R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Excellent facility with more than you pay for. The place was so relaxing, so much space and fully equipped. Definitely want to book again but for a longer period. The hosts were outstanding. Well done to the team. Patrick, Jhb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker gerus en die vakansie baie geniet. Vriendelike diens, plek is baie netjies en skoon. Voorwaar 'n wonderlike ervaring. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet Susan O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Netjies, skoon en ruim verblyf. Lekker gebly, daar was net te kort aan sekere toerusting in die kombuis. Die toilet en skottelgoedwasser was reggemaak net voordat ons teruggegaan het. Daar was geen WiFi op die laaste aand nie. Die eienaar en bestuur het omgegee en moeite gedoen. 'n Tuimeldroër is ernstig gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Well worth every cent. Staff were very pleased. The only down side was that there was no toilet paper on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Sole Sands Bliss
Thank you Rob, for the nice comment. Apologies for the toilet paper. Will let the hostess know to double check next time.

Yvonne C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Clean, comfortable, value for money! We are a large family and there was more than enough space to accommodate us all. Everything you need is right there. Beautifully clean on arrival, with updates daily on loadshedding etc. Great place and great service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Beautiful, peaceful and clean. Beautiful, peaceful and clean accommodation. The host very friendly and caring. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Beautiful home, very well-equipped with everything you need for self-catering stay. The home was beautifully situated, had all the necessary amenities and more for a self-catering stay. Bedrooms were beautifully decorated with each room having aircon which was a bonus. Great stay for a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Beautiful and serene place. I really enjoyed the place. The photos on the web don't do justice to the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Sole Sands Bliss
Thank you so much for your review. I really agree with you. The photos don't do justice.

Estelle F
Kort verblyf
4.2
Des 2022

Fantastic place, friendly people to deal with, would definitely go back and recommend any of my friends/family to stay there. The house was clean with fresh towels and linen. It was well-furnished and a pleasure to stay in. Would definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Sole Sands Bliss
Thank you so much Estelle, for the great comment. I am really happy that you had an excellent stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 980
R1 980 R1 683
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 980
R1 980 R1 683
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sole Sands 23, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa672c4ccb8c24b708ef7fc59d6df6b502f09e7575af7739d432e9afd260858bcbdd7b989d60afa796f6d7097c42604c6a822?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 980 nouVanaf R1 683 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 23 Sole Sands Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.766634579785 32.123456150293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang