Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soleil et Mer

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen harde musiek of partytjies word na 21:00 toegelaat nie aangesien die verblyf in woonstelblok is.
Slegs 4 volwassenes kan op enige gegewe tyd in die eenheid geakkommodeer word.
Maak asb. die venster agter die gasbraai oop wanneer dit gebruik word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 145, Don Juan 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ef5355d197513aaa13c7129343736b876f25edbbaa06a5a36b21362d6b1db09eaa581f9adedf9928ede2a086e8b40caa8c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 145 Marine Drive 5 Don Juan 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.869607520602 30.368624925613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang