Soleil South Coast
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Betsie D - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was rustig en stil. Toegerus met die nodige. Naby verskeie strande.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Betsie
Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer! Ons is baie bly dat jy vir die derde keer weer lekker gekuier het.
Sien jou gou weer!
Vriendelike groete
Jabu K - Okt 2023
Algehele gradering
The couple is kind and friendly. The place is clean and we enjoyed our stay.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Njabulo
Thank you for giving us an excellent rating on all five categories. It was a pleasure having you.
Kind regards
Johannes and Anna
Marlize V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik en verfrissend.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Marlize
Dit was baie lekker om julle weer te verwelkom. Ons is bly julle het weer lekker gekuier.
Vriendelike groete
Johannes en Anna.
Gert H - Mei 2023
Algehele gradering
Privaat en gerieflik.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Gert
Dit was baie lekker om julle weer te verwelkom. Ons is bly julle het dit so geniet.
Vriendelike groete
Johannes en Anna
Deon J - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Soleil South Coast se terugvoer
Hallo Deon
Dit was vir ons 'n plesier om alles vir julle gerieflik, skoon en aangenaam te maak. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelike groete,
Johannes en Anna
Lorraine B - Apr 2023
Algehele gradering
Beste gasvryheid nog. Fantastiese plekkie.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Lorraine
Ons is baie bly julle het so lekker by Soleil gebly. Dit was net 'n plesier om julle daar te he en baie dankie vir die sjokolades !
Vriendelike groete
Johannes en Anna
Lorraine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Beste akkommodasie nog. Kan dit beslis aanbeveel vir almal.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Lorraine
Ons is baie bly dat julle dit so geniet het en dat julle langer kon bly.
Tot volgende keer !
Vriendelike groete
Johannes en Anna
Wietz V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike ontspanning weg van die huis af, maar tog tuis.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Wietz
Baie dankie vir jul uitstekende terugvoer. Kom gerus gou weer.
Vriendelike groete
Johannes en Anna
Jodine T - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderful. Amazing. Peaceful.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Jodine, sincere thanks for your excellent review. We appreciate your kind words and are looking forward to your next visit. Kind regards. Johannes en Anna
Leruchka M - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer terugkom.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Leruchka
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly dat julle lekker gebly het en dat julle weer wil terugkom. Julle het ons ook volpunte gegee vir vier van die kategorieë. Ons is teleurgesteld dat julle vir ons 1/5 gegee het vir sekuriteit. Soleil het 'n alarmstelsel wat aan die sekuriteitsmaatskappy se beheerkamer gekoppel is. Daar is ook sekuriteitshekke by die voor- en agterdeur, diefwering voor die vensters en 'n kluis om waardevolle items in te hou. Daar is ysterpallisade aan die straat se kant met 'n ysterhek wat sluit. Daar is buiteligte wat snags aangeskakel is. Vorige gaste het ons telkens 5/5 gegee vir sekuriteit.
Ons vertrou om julle weer in die toekoms by Soleil te verwelkom.
Vriendelike groete
Johnnes en Anna.
Roger P - Jul 2023
Algehele gradering
We really enjoyed our stay and the area is safe.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Roger, thank you for your kind words. We are pleased that you enjoyed your stay.
Kind regards. Johannes and Anna
Hendrik P - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons was van begin op die hande gedra, sal beslis weer van hulle gebruik maak.
Soleil South Coast se terugvoer
Beste Hendrik
Dit was vir ons baie aangenaam om julle te verwelkom. Dit was ook 'n plesier om alles vir julle gerief te verskaf. Baie dankie vir julle uitstekende terugvoer. Ons sien daana uit om julle weer by Soleil South Coast welkom te heet.
Vriendelike groete
Johannes en Anna
Braam V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit is 'n awesome huis weg van die huis af, sal dit enige dag aanbeveel.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Braam, Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer. Ons sien uit daarna uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete.
Johannes en Anna
Charne V - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker weer.
Soleil South Coast se terugvoer
Goeiemiddag Charne
Dankie vir julle terugvoer. Ons is bly dat julle ons klientediens en sekuriteit uitstekend gevind het. Ons ligginggradering dui aan dat ons algehele evaluering vir ligging 4.6 uit 5 is. Soleil is ook slegs een kilometer van 'n Blouvlagstrand af. Ons verwelkom julle terugvoer, aangesien dit ons help om steeds 'n beter diens aan ons gaste te lewer.
Vreindelike groete
Johannes en Anna
Hendrik D - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik en tuis gevoel, mooi tuin, lekker gebly.
Soleil South Coast se terugvoer
Beste Hendrik,
Ons is baie bly dat julle so lekker by Soleil gekuier het. Ons doel is om ons gaste gemaklik en tuis te laat voel. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Joannes en Anna
Annatjie V - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Soleil South Coast se terugvoer
Baie dankie vir jul uitstekende terugvoer! Ons hoop ons sien julle sommer gou weer!
Leon F - Jul 2021
Algehele gradering
Gesin van 4 - perfekte verblyf!
Lees meerSoleil South Coast se terugvoer
Hallo Leon
Baie baie dankie vir julle uitstekende terugvoer ! Dit is vir ons 'n voorreg om julle by ons lys van uiters tevrede gaste te voeg ! Dit sal regtig aangenaam wees om julle weer by Soleil South Coast te verwelkom !
Vriendelike groete
Johannes en Anna
Juan P - Apr 2021
Algehele gradering
Definitief die moeite werd om hier te gaan bly.
Soleil South Coast se terugvoer
Goeiedag Juan
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer! Ons sien daarna uit om julle gou weer by Soleil te verwelkom!
Vriendelike groete
Johannes en Anna
Lezell H - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Soleil South Coast se terugvoer
Goeiedag Lezell
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer en dat julle die vakansiehuis so netjies gelaat het. Dit was vir ons ook 'n plesier om julle 3 uur die oggend af te sien. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Johannes en Anna
Maree J - Jun 2021
Algehele gradering
It was peaceful and quiet. Owners very caring and helpful.
Soleil South Coast se terugvoer
Dear Maree
Thank you for your positive review. We are glad that you enjoyed your stay.
Kind regards
Johannes and Anna
Braam V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, plekkie wonderlike gasvryheid.
Deirdre B - Des 2020
Algehele gradering
Everything you need for a perfect beach holiday.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Deirdre
Our sincere gratitude to you! We are so glad that you had an excellent stay at Soleil ! Our aim is to ensure that our guests experience a memorable holiday.
Kind regards
Johannes and Anna
Queen M - Nov 2020
Algehele gradering
Marvellous.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Zandile
Once again it was a pleasure welcoming you at Soleil South Coast. Many thanks for your kind words. We are glad that you visited Soleil South Coast once again.
Kind regards
Johannes and Anna
Queen M - Nov 2020
Algehele gradering
Fabulous.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Zandile
For us as owners, it is gratifying to receive complimentary feedback, as it is our aim to ensure that all our guests enjoy every minute of their stay at Soleil South Coast.
Kind regards
Soleil South Coast.
Sifiso D - Feb 2020
Algehele gradering
I had a very pleasant stay, enjoyed every moment.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Sifiso,
Thank you very much for your excellent review, giving Soleil South Coast full marks in ALL categories! We hope to see you soon in future.
Kind regards
Johannes and Anna.
Linde V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike diens ontvang.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Linde,
Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer. As eienaars van Soleil South Coast, is dit vir ons baie aangenaam om te weet dat ons gaste hul verblyf ten volle geniet. Ons doel is om uitstaande diens aan ons gaste, teen 'n bekostigbare prys, in 'n veilige, netjiese, goed toegeruste fasilteit, te lewer.
Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom!
Vriendelike groete,
Johannes en Anna
Llewellyn L - Jan 2020
Algehele gradering
Wow, what more can a person say this place. It is really home away from home. It is safe quite and very affordable. For sure our future bookings on the South Coast. A very big thanks to the owners. You are very friendly and kind.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Llewellyn,
Thank you very much for your kind words. We are looking forward to your next stay.
Kind regards,
Johannes and Anna
Steven W - Sep 2019
Algehele gradering
Baie ontspanne en aangename verblyf in 'n uitstekende toegeruste en netjiese fasiliteit.
Lees meerSoleil South Coast se terugvoer
Hi Steven
Baie dankie vir jul uitstekende terugvoer. Ons sal julle graag in die toekoms weer verwelkom.
Johannes en Anna.
Tracey A - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful clean home with excellent hosts. Johannes and Anna were lovely and accommodating. Very charming.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Tracey,
Thank you very much for your excellent review. We hope to see you again in the near future.
Kind regards
Johannes and Anna
Patrick B - Jul 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerSoleil South Coast se terugvoer
Hi Patrick,
Thank you very much for your excellent review and kind words.
We are pleased that we exceeded in making your stay at Soleil a memorable experience.
Kind regards,
Johannes and Anna
Rosemare M - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker.
Soleil South Coast se terugvoer
Beste Rosemarie,
Baie dankie vir jul uitstekende resensie met volpunte vir alle kategorieë. Dit was vir ons as eienaars baie aangenaam om julle te ontmoet. Baie dankie ook dat julle Soleil so netjies en skoon gelaat het
Vriendelike groete,
Johannes en Anna
Cheryl M - Mei 2019
Algehele gradering
A beautiful little cottage, very well equipped, perfectly clean and in lovely surroundings.
Lees meerSoleil South Coast se terugvoer
Hi Cheryl,
Many thanks for your excellent review. It is pleasing to know that you enjoyed your stay so much. We are looking forward to your next visit.
Kind regards
Johannes and Anna
Betsie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was gemaklik, netjies en rustig.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Betsie,
Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer oor julle verblyf by Soleil! DIt was baie lekker om julle weer te verwelkom. Baie dankie dat julle soveel moeite gedoen het om die huis so netjies en skoon agter te laat. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Vriendelike groete,
Johannes en Anna
Hennie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike eienenaars en goeie diens.
Soleil South Coast se terugvoer
Hallo Hennie
Baie dankie vir julle uitstekende terugvoer. Ons is bly julle het so lekker gekuier.
Johannes en Anna.
Marlene R - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent holiday.
Soleil South Coast se terugvoer
Good day Marlene,
Many thanks for your excellent review. We are glad that you enjoyed your stay.
Kind regards
Johannes
Marike B - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese verblyf.
Soleil South Coast se terugvoer
Goeiedag Marike,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Klientediens is vir ons baie belangeik, daarom was dit geen probleem om julle ongeveer twaalfuur die nag by Soleil te verwelkom nie. Kom gerus gou weer!
Vriendelike groete.
Johannes en Anna
Marlize V - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties. Dit het soos ons huis weg van die huis af gevoel.
Soleil South Coast se terugvoer
Beste Marlize,
Baie dankie vir jou uitstekende evaluering! Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom!
Vriendelike groete,
Johannes en Anna
Chantal V - Sep 2018
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Chantal
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om uitstekende diens aan julle te lewer.
Vriendelike groete
Johannes en Anna
Braam W - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerSoleil South Coast se terugvoer
Braam, baie dankie vir jul uitstekende terugvoer. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste 'n gerieflike, rustige en veilige verblyf by Soleil geniet.
Vriendelike groete,
Johannes en Anna
Steven W - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies, uitstekend toegerus, topverblyf aan die Suidkus, uitstekende waarde vir geld!
Lees meerSoleil South Coast se terugvoer
Steven, ons waardeer jou uitstekende terugvoer. Dit is verblydend dat ons daarin slaag om 'n diens te lewer sodat ons gaste kan ontspan, droom en herlaai in 'n rustige omgewing, teen 'n billike prys, in 'n goed toegeruste blyplek.
Vriendelike groete,
Johannes en Anna.
Anita K - Mei 2018
Algehele gradering
Had a very nice stay.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Anita,
Thank you for choosing Soleil South Coast for a relaxing, enjoyable experience. Our goal is to ensure that our guests receive only the the best customer service, at an affordable price, in spotless accommodation. We look forward to welcoming you back soon.
Kind regards,
Johannes and Anna
Vernon R - Apr 2018
Algehele gradering
Die rustigste plekkie om te bly.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Vernon,
Baie dankie vir jul uitstekende terugvoer. Dit is vir ons regtig aangenaam om sulke komplimente te ontvang, want dit is baie belangrik dat ons gaste hul verblyf by Soleil South Coast ten volle geniet. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons.
Vriendelike groete,
Johannes en Anna
Nolan T - Jan 2018
Algehele gradering
Ideal location for a restful vacation with family.
Lees meerSoleil South Coast se terugvoer
Hi Nolan
Thank you very much for your excellent review! We are so pleased that you enjoyed your stay so much, as we strive to do the very best for our guests
Kind regards
Johannes and Anna
Joey A - Jan 2018
Algehele gradering
Lovely, quiet home.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Joey
Thank you for your positive review. We strive to achieve excellence for our customers. As indicated on the website, we do offer a cleaning service at minimal additional cost, if requested by customers.
Kind regards
Johannes and Anna.
Johan C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Soleil South Coast se terugvoer
Johan,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly jul verblyf was baie aangenaam en dat julle nooit onveilig gevoel het nie.
Vriendelike groete
Johannes en Anna
Monique B - Apr 2018
Algehele gradering
Very neat, cosy and comfortable place, close to lovely swimming beaches.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Monique,
Thank you for giving us such a favourable review. We are so pleased that you found Soleil South Coast very neat, cosy, affordable, comfortable, with excellent security and close to lovely swimming beaches.
Kind regards,
Johannes and Anna
Barney V - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut goed en eienaars wonderlik.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Barney
Baie dankie vir jul uitstekende terugvoer. Ons is baie bly julle het so lekker gekuier.
Ons streef daarna om die beste diens vir ons gaste te lewer.
Vriendelike groete
Johannes en Anna
Nitia D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie skoon en gasvry.
Soleil South Coast se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir ons regtig belangrik dat ons gaste hul kuier by Soleil geniet. Ons hoop om jul weer te sien.
Vriendelike groete,
Johannes en Anna.
Mari Z - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het net vir 'n rukkie gebly, maar dit was 'n heerlike blaaskans. Alles wat 'n mens nodig het, is daar en jy kan net ontspan!
Lees meerSoleil South Coast se terugvoer
Hi Mari, baie dankie vir jul mooi terugvoer! So bly jul het lekker gekuier. Kom gerus gou weer! Vriendelike groete. Johannes en Anna.
Steven W - Jul 2017
Algehele gradering
Volpunte! Fantasties toegeruste fasiliteit. Gasvry, netjies, veilig en baie ontspannend. Baie goeie waarde vir geld!
Lees meerSoleil South Coast se terugvoer
Hi Steven
Baie dankie vir jul uitstekende terugvoer.
Ons is baie bly julle het so lekker gekuier.
Soleil South Coast
Henry G - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker, sien ons beslis weer!
Soleil South Coast se terugvoer
Beste Henry,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle dit so geniet het!
Groete,
Soleil South Coast
Dorette B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gebly. Baie gerieflik met kids. Sal enige tyd weer terugkom.
Soleil South Coast se terugvoer
Beste Dorette,
Ons waardeer jul positiewe terugvoer regtig baie. Ons is ook baie bly dat julle so lekker gekuier het!
Groete,
Soleil South Coast
Rene S - Jan 2017
Algehele gradering
Convenient, quiet and all amenities closeby. Just like home.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Rene
Thank you very much for your positive review.
We are pleased that you enjoyed your stay.
Soleil South Coast
Tamara S - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het lekker ontspan.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Tamara,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het so lekker gekuier!
Soleil South Coast
Betsie D - Des 2016
Algehele gradering
Jou huis weg van die huis.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Betsie
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het so lekker gekuier!
Soleil South Coast
Imelda J - Okt 2016
Algehele gradering
Kon nie 'n beter vakansiehuisie kry nie.
Soleil South Coast se terugvoer
Baie dankie!
Ons is bly julle het so lekker gekuier!.
Soleil South Coast
Lenora E - Mrt 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Soleil South Coast se terugvoer
Baie dankie ! Ons is bly julle het so lekker gekuier.
Soleil South Coast.
Amanda V - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Soleil South Coast se terugvoer
Hi Amanda
Ons is bly julle het baie lekker gekuier. Dit was ook 'n plesier om die hempie wat julle vergeet het, aan julle te pos
Groetnis
Soleil South Coast
Priya N - Okt 2016
Algehele gradering
The place is ok but needs a better tv and a proper braai arera.
Soleil South Coast se terugvoer
Dear Priya,
Thank you for your feedback. We pride ourselves on excellent customer service, value for money and cleanliness. Therefore, we are especially disappointed that you rated us 3 out of 5 for cleanliness.
Thank you for your suggestion regarding the TV. We would also like to thank you for the appreciative comments that you wrote in our guest book, and I quote, this was a home away from home.
We are glad that you had a good stay.
Regards,
Soleil South Coast.
Christo P - Des 2015
Algehele gradering
Die verblyf is vyfster!
Lees meerCharl E - Okt 2015
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Rustig en vreedsaam.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goodlands-weg 15, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang