Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sole's Leap

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Sole's Leap
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Mientjie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mientjie C

Uitstaande, rustig en baie netjies.

Ons enigste klagte is die koninggrootte-bed se voetstuk. My eggenoot is oor die 2 meter. Verder verdien jul 5 sterre.

Sole's Leap se terugvoer

Many thanks for your kind words. We look forward to welcoming you again in the future.

Sole's Leap
Collette D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette D

Absolutely wonderful.

Our 2nd stay at soles leap and the weather played nice this time. We were cozy at night and still went to beach in the day. Our home away from home. Thank you so much.

Lindy B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy B

Wonderlike seevakansie.

Ek wil verskriklik dankie sê vir 'n wonderlike week by die see. Die eenheid is wonderlik toegerus en het niks kortgekom nie. Ons het lekker langs die strand gestap en alles ongeloolik baie geniet. Dis naby genoeg aan 'n klomp restaurante maar ons kon ook darem lekker braai by die eenheid self.

Sole's Leap se terugvoer

Dear Lindy,

Thank you so much. It is a special home and we love having you there. Looking forward to seeing you again soon.

Sole's Leap
Collette D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collette D

Everything was super nice, thank you.

We were very impressed. By far the nicest place we've stayed in Scottburgh.

Sole's Leap se terugvoer

Dear Colette, We are so glad you enjoyed your time at Sole’s Leap and hope you can come again soon.
Kind regards,
Nella

Sole's Leap
Michelle D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Stil en baie mooi!

Die tuin wat van die stoep af strek, is 'n reuse bonus en maak dat die leefspasie baie meer ruim voel. Die groot yskas en wasmasjien het baie bygedra om ons vakansie van 2 weke totaal moeiteloos te maak. Die reuse swembad is ver genoeg van die eenheid, sodat mens nie eers weet daar word baljaar nie, maar naby genoeg om heen te stap. Ons was natuurlik nooit by die swembad nie, want Scottburgh se swemstrand het ons heeltyd vermaak. Die vakansie by Sole's Leap was die beste wat ons nóg in Scottburgh gehad het.

Sharon S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Baie lekker

Baie lekker gebly. Baie mooi tuin en jy kan nog steeds die see sien.

Alvin M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alvin M

Excellent location. value for money.

Unfortunately it was not a stay for leisure to enjoy the surroundings. Beautiful quiet little community right on the doorstep of the ocean.

Brian N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian N

Wonderful week in Scottburgh.

Mtunzi Park is a great location, with its own quiet beach. We watched sunrise on the beach every morning. Sole's Leap is a very neat unit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike week in Scottburgh.

Mtunzi Park is 'n wonderlike plek met sy eie stil strand. Ons het die son sien opkom elke oggend. Sole's Leap is 'n baie netjiese eenheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Michael H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael H

Die akkommodasie was heerlik en goed toegerus.

Ons het alles op sy plek gevind. Verduideliking was goed. Skoon. Asook 'n paar basiese voorsienings, soos eiers ook voorsien wat net vervang moes word indien gebruik.

Penny D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny D

Lovely, peaceful home away from home.

The place was clean and had everything we required. It was a home away from home. It was peaceful. We loved every moment we were there. Will definitely be going back. I have already recommended it to a friend who was looking for a reasonably priced relaxing place to go.

Anelé E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelé E

Waarde vir jou geld.

Ons het net oorgeslaap, maar als was netjies en goed instand gehou.

Annette H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette H

Baie lekker gebly.

Verblyf was heel aangenaam al het ons net een aand oornag. Sal dit definitief weer oorweeg.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mtunziweg 38, Bermudaweg, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhYTFiZDFiLWUzNzctNDliNC1iMGZmLTA4NDViOGVhODZjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 38 Mtunzi Park Bermuda Way 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.298659946583 30.749263025795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang