Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sole's Leap

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Mientjie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Uitstaande, rustig en baie netjies. Ons enigste klagte is die koninggrootte-bed se voetstuk. My eggenoot is oor die 2 meter. Verder verdien jul 5 sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nella
Sole's Leap
Many thanks for your kind words. We look forward to welcoming you again in the future.

Collette D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Absolutely wonderful. Our 2nd stay at soles leap and the weather played nice this time. We were cozy at night and still went to beach in the day. Our home away from home. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Wonderlike seevakansie. Ek wil verskriklik dankie sê vir 'n wonderlike week by die see. Die eenheid is wonderlik toegerus en het niks kortgekom nie. Ons het lekker langs die strand gestap en alles ongeloolik baie geniet. Dis naby genoeg aan 'n klomp restaurante maar ons kon ook darem lekker braai by die eenheid self.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nella
Sole's Leap
Dear Lindy, Thank you so much. It is a special home and we love having you there. Looking forward to seeing you again soon.

Collette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Everything was super nice, thank you. We were very impressed. By far the nicest place we've stayed in Scottburgh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nella
Sole's Leap
Dear Colette, We are so glad you enjoyed your time at Sole’s Leap and hope you can come again soon. Kind regards, Nella

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Stil en baie mooi! Die tuin wat van die stoep af strek, is 'n reuse bonus en maak dat die leefspasie baie meer ruim voel. Die groot yskas en wasmasjien het baie bygedra om ons vakansie van 2 weke totaal moeiteloos te maak. Die reuse swembad is ver genoeg van die eenheid, sodat mens nie eers weet daar word baljaar nie, maar naby genoeg om heen te stap. Ons was natuurlik nooit by die swembad nie, want Scottburgh se swemstrand het ons heeltyd vermaak. Die vakansie by Sole's Leap was die beste wat ons nóg in Scottburgh gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2021

Baie lekker Baie lekker gebly. Baie mooi tuin en jy kan nog steeds die see sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alvin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2021

Excellent location. value for money. Unfortunately it was not a stay for leisure to enjoy the surroundings. Beautiful quiet little community right on the doorstep of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brian N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2021

Wonderlike week in Scottburgh. Mtunzi Park is 'n wonderlike plek met sy eie stil strand. Ons het die son sien opkom elke oggend. Sole's Leap is 'n baie netjiese eenheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michael H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2018

Die akkommodasie was heerlik en goed toegerus. Ons het alles op sy plek gevind. Verduideliking was goed. Skoon. Asook 'n paar basiese voorsienings, soos eiers ook voorsien wat net vervang moes word indien gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Penny D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2017

Lovely, peaceful home away from home. The place was clean and had everything we required. It was a home away from home. It was peaceful. We loved every moment we were there. Will definitely be going back. I have already recommended it to a friend who was looking for a reasonably priced relaxing place to go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mtunziweg 38, Bermudaweg, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhYTFiZDFiLWUzNzctNDliNC1iMGZmLTA4NDViOGVhODZjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 38 Mtunzi Park Bermuda Way 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.298659946583 30.749263025795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang