Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soli Deo Gloria

Gastehuis
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 19 Jan 2025 tot 27 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 35, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R638 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Soli Deo Gloria Gastehuis is in die bekoorlike dorpie McGregor geleë. Dié lieflike dorpie is 'n bekende toeristebestemming waar die tyd stilstaan en bied verskeie wynlandgoedere, fietsry- en staproetes, asook verskeie besienswaardighede.

Soli Deo Gloria het 2 aparte slaapeenhede wat elkeen slaapplek bied vir 2 gaste en een slaapeenheid met plek vir 6 gaste. Die slaapeenhede het elkeen sy eie sitkamer met koffie-en-tee fasiliteite sowel as 'n yskas. Elke slaapeenheid het sy eie badkamer. (Bear Hug slaapkamer het selfs 2 badkamers.)

Gaste kan hulself onthaal in die gemeenskaplike eetsaal wat uitkyk op die swembad. Die kombuis word wel gedeel deurdat gaste die ten volle toegeruste kombuis kan gebruik om etes te gebruik, solank elkeen ook agter homself
haarself skoonmaak.

Bear Hug se kombuis is uitgerus met met 'n stoof, yskas, wasbak, en alle eetgerei en is selfbedien. Die oopplan kombuis met eetkamer en sitkamer loop loop uit na die die tuinstoep waar etes buitekant onderdak geniet kan word.

Soli Deo Gloria het 'n medium grootte swembad, en 'n groot tuin bestaande uit grasperke, tuin sithoekies onder bome, blomme en uitsigte oor blomme en plante. Parkeerplek is op die perseel vir 4 of 5 voertuie beskikbaar.

Soli Deo Gloria is sowat 700 m vanaf die middedorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Charel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van Reenen-straat 35, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soli Deo Gloria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 35, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA939a804e33113c07f13c83f3711ea8bc75ea2affba4942545fa0acef445f6550a0c58ae791779932a0ab6d5bc9414a5025a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 35 Van Reenen Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952964571351 19.827104217485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang