Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soli Deo Gloria

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 35, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 999 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Soli Deo Gloria Gastehuis is in die bekoorlike dorpie McGregor geleë. Dié lieflike dorpie is 'n bekende toeristebestemming waar die tyd stilstaan en bied verskeie wynlandgoedere, fietsry- en staproetes, asook verskeie besienswaardighede.

Soli Deo Gloria het 6 slaapkamers wat slaapplek aanbied vir 8-10 gaste. Elke slaapkamer het 'n en-suite badkamer met stort, toilet en 'n wasbak. (Bear Hug slaapkamer het selfs 'n bad.)

Daar is twee ten volle toegeruste kombuise, elk met 'n stoof, yskas, wasbak, en alle eetgerei. Bear Hug se kombuis en sitkamer vorm 'n groot aparte eenheid, terwyl die ander slaapkamers almal uitloop na die groot eet-en-sitkamer wat op sy beurt weer uitloop na die swembadstoep.

Gloria het 'n medium grootte swembad, en 'n groot tuin bestaande uit grasperke, tuin sithoekies onder bome, blomme en uitsigte oor blomme en plante. Parkeerplek is op die perseel vir 4 tot 6 voertuie beskikbaar.

Soli Deo Gloria is sowat 700 m vanaf die middedorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jolene B
Saam met lewensmaat
5.0
It's peaceful and a great way to break away from the norm. It was a beautiful drive to the place. Everything was amazing from the begin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Sherwen C
5.0
Baie rustige omgewing. Ja. Dit was 'n lekker plek om in te bly.
Sep 2024
Chris S
Saam met lewensmaat
5.0
Vyfsterverblyf in McGregor. Wat 'n absolute juweel in die hart van McGregor. Eienaar Charel het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik...
Sien meer
Des 2023
Livonia F
Gesin met tieners
5.0
Rustigheid en familie tyd. Die 3 aande was baie lekker. Familietyd. Baie dankie vir julle vriendelikheid tydens ons verblyf by Soli Deo Gloria. Dis 'n...
Sien meer
Des 2023
Leandri B
5.0
A comfortable short stay with a beautiful view. We stayed for a weekend, our first trip to McGregor. The rooms were small, but comforta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Charel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van Reenen-straat 35, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Soli Deo Gloria het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 999
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 999
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenen-straat 35, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA939a804e33113c07f13c83f3711ea8bc75ea2affba4942545fa0acef445f6550a0c58ae791779932a0ab6d5bc9414a5025a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 999 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 35 Van Reenen Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952964571351 19.827104217485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang