Soli Deo Gloria
- Kapasiteit: 41 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 81, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Soli Deo Gloria is in die bekoorlike dorpie McGregor geleë. Dié lieflike dorpie is bekend as 'n toeristebestemming waar die tyd stilstaan en bied verskeie wynlandgoedere, fietsry- en staproetes, asook verskeie besienswaardighede. Soli Deo Gloria is ideaal geleë sowat 700 m vanaf die middedorp.
Verblyf word gebied in 4 eenhede met slaapplek vir tussen 2-3 gaste elk. Al die slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad of stort, toilet en wasbak.
Een van die eenhede is 'n selfsorgkothuis met 'n volledig toegeruste kombuis en gaste wat enige van die ander eenhede bespreek het toegang tot die gedeelde eetkamer, kombuis en swembad. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 4-6 motors op 'n slag.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Charel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Buitekantstraat 81, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Soli Deo Gloria het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 41 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 81, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang