Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soli Deo Gloria - Penthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Iline H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlik om daar te kuier. Die plek het alles gehad wat jy benodig vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Ons het heerlik gebly en sal dit aanbeveel vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Prentjie mooi! Die plekkie met sy see uitsig was prentjie mooi! Die plekkie is baie goed uitgerig, netjies en naby aan alles. Ons het vreeslik lekker gebly en sal dit vir enige iemand definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Soli Deo Gloria - Penthouse
Baie dankie vir die puik resensie. Dit was heerlik om julle te ontvang. Ons is altyd baie bly indien ons gaste die verblyf geniet en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Piece of heaven. A little piece of heaven. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Soli Deo Gloria - Penthouse
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is altyd baie dankbaar wanneer ons gaste vir ons sulke wonderlike terugvoer gee. Dit is ons doel om die beste en gerief vir julle te gee. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, Naomi

Adam L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful stay right on the beach! Beautiful room with everything you need. The host was so accommodating! The location cannot possibly be beaten with the beach about 10 steps away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Just what I was looking for! Perfect setting, very well equipped, but the tiles and stark furnishings make for a noisy place. I am sure it would be irritating to have noisy guests in the house as there is a communal foyer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Naomi
Soli Deo Gloria - Penthouse
Thanks for the review. We are glad that you found the accommodation well-equipped and perfectly located. It has a modern and clean look and we are so glad that there was no noise during your stay. We can assure you that none of our guests have complained about noise so far. The foyer is only used for entrance and exit. We are looking forward to accommodating you again.

Keith Walter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie dankie. Ons het dit baie geniet. Die uitsig van jou bed af kyk jy hoe die seebranders breek. Definitely a come again. Thank you for the great reception we received at check-in.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brenda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Had a medical emergency and didn't even stay one of the 3 nights booked. The handover and general service was appalling and very unprofessional. The place is very cute. Location is exceptional. I think it is priced a bit high for what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Naomi
Soli Deo Gloria - Penthouse
Good day, Thank you for the time spent writing the review. We understand that waking up in the early hours with a medical emergency was very stressful. Hopefully, when you visit us again for the 'refund', you will be more relaxed.

Rodger D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rus & Vrede! Saligheid vir my siel, terwyl die branders op die strand breek! Dit was net eenvoudig great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Soli Deo Gloria - Penthouse
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Dit laat my skoon ontspanne voel. Ons is baie bly wanneer ons sulke terugvoer van ons gaste kry. Dit is ons hele doel! Ons gaste moet onstpan en vergeet van alle ander dinge. Net die nabye see en strand geniet. Ons hoop om julle binnekort weer te akkommodeer.

Antoinette M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Uitstekend Dit was verseker elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Soli Deo Gloria - Penthouse
Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle was heerlike gaste en ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 127

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoonerklipstraat 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee30f792b0b494da43163b7e2b8450f494472efd5dcf35d6f5308d3755fbfa85ad40eea28bdc0214990e1c7cdda7ae989474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 12 Schoonerklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.805042 17.897932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang