Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Solitude Retreat Centre

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mahogany Cottage
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Mahogany Cottage is 'n bekoorlike dubbelverdieping-kothuis met 'n uitsig oor 'n klein dam. Dit bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel 2 aparte badkamers met 'n bad of 'n stort. Die sitarea het 'n kaggel en dubbeldeure wat na die stoep lei. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n privaat stoep en gaste kan buite eet en die natuurskoon inneem. Daar is ook braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Die kothuis het steil trappe en is nie geskik vir bejaardes nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kothuise is naby die dam en gaste moet asb. kinders dophou.
Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat.
Die perseel is nie omhein nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Liquid Amber Cottage
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Liquid Amber Cottage is 'n bekoorlike dubbelverdieping-kothuis met 'n uitsig oor 'n klein dam. Dit bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het enkelbeddens. Gaste deel 2 aparte badkamers met 'n bad of 'n stort. Die leefarea lei na 'n dam en het 'n kaggel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n privaat stoep en gaste kan buite eet en die natuurskoon inneem. Daar is ook 'n vuurput, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kothuise is naby die dam en gaste moet asb. kinders dophou.
Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat.
Die perseel is nie omhein nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R617, Petrus Stroom 954, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9e54595940591b4817e82e16bab219fb4121269b8566766c47c047594fdb545b919965598464113c22bb873524892c592a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 R617 Petrus Stroom 954 3265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -29.542301165438 30.084087660599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang