Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Solo Gracia Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 9, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Solo Gracia Gastehuis is 'n luukse gastehuis wat topgehalte-geriewe, verblyf en diens bied. Hier kan gaste die moderne, gerieflike en stylvolle verblyf met luukse geriewe, 'n pragtige swembad en 'n rustige omgewing in 'n veilige area geniet.

Verblyf word in 11 luukse kamers, elk met sy eie atmosfeer en karakter gebied. Die kamers bied slaapplek aan 2, 3 en 5 gaste onderskeidelik, en beskik oor hul eie ruim en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en 'n stort. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die gastehuis het 'n moderne kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n lieflike eetarea waar gaste etes kan geniet. Gaste kan ook die knus sitareas geniet wat na die sprankelende gemeenskaplike swembad lei.

Gaste het toegang tot gratis parkeerplek op die perseel en gratis WiFi regdeur die eiendom.

Die bekoorlike eiendom is in Brandwag, Bloemfontein geleë en is ideaal vir gaste wat vir familie- en sportbyeenkomste en troues reis, asook vir sake- en ontspanningsreisigers.

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • James Scott-straat 9, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Solo Gracia Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 9, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41fc16fd7edf0349fe810dbc00240eea91ce4a8bf09ad1a414d0035640f3025d695f4c5a40d330b86ab77d151362df5b3dce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 9 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10195683843 26.20321789266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang