Soloko Wildplaas
Beskrywing
Daar is 6 hout-chalets met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke chalet het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke chalet het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Buite elke chalet is daar 'n onderdakhoutdek met ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 3 en suite-kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 8 klip-chalets wat elk slaapplek aan 2 grootmense en 2 kinders bied. Elke chalet het 'n dubbelbed en twee enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Al die chalets deel 'n boma met buitesitplek en braaigeriewe, sowel as 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 4 enkelbeddens in die solderarea. Een van die badkamers het 'n stort en die tweede badkamer het 'n hoekbad en stort. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Daar is ook 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en etenstafel. Buite die eenheid is daar 'n groot grasperk en onderdakstoep met buitesitplek en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 62 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5,8 km vanaf die R62, Soloko Wildplaas, 20 km vanaf Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang