Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soloko Wildplaas

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Graeme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Soloko Wildplaas
Netheid
4.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Najaat J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Najaat J

Totally amazing.

Wow! What an amazing experience. If you want to experience the true beauty of wildlife, then I would recommend Soloko Wildplaas. Please don't get me wrong; I am extremely scared of the unknown, but this experience was totally phenomenal. I can literally say I stood so close to the giraffes, impalas, and wildebeest. Denise and her family are so kind and friendly. They even offered my family and me a game drive at no additional cost. This was definitely a holiday to remember.

Michael H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Wow! What a beautiful, fantastic setting and experience with wildlife virtually coming to greet you.

Hosts and management team, Denise and Schalk, are just great and extremely helpful in making our stay an enjoyable one. Wishing them well in their future plans for the resort and will be revisiting in the nearby future to enjoy this beautiful part of the world.

Peter G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G

N lekke (slaap) tyd weg van die stad se gedruis.

Kuier was baie lekker. Schalk en Denise was baie behulpsaam en gasvry. Schalk Jr is sy ouers se regterhand en 'n regte ysterman! Dankie vir die droë hout en lekker Ouma beskuit. Die safari met Schalk Snr was insiggewend en interessant. Dankie vir jou tyd en moeite, Schalk.

David V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Lekker in die bos.

Baie lekker gebly. Dankie aan gasheer.

Daniel J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Rustige wegbreek met die natuur om jou.

Die houthuise was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die nyalas het op ons voorstoep gewei en ons het kameelperde en buffels van die stoep af gesien. Dit was heerlik om te gaan stap en die Kaapse fynbos te kon sien terwyl die elande ons op 'n afstand dopgehou het. Ten spyte van 'n paar haakplekkies met netheid en instandhouding het ons lekker gebly en sal ons graag weer hier tuisgaan.

Tanya L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya L

Vriendelik, bekostigbaar.

Ons was vriendelik ontvang en die ligging is nie te sleg nie. Ek wil wel die volgende voorstel: 1) Daar is geen duidelike bord met die plaas se naam op waar ons moes afdraai nie. 2) Sit asb. 'n waaier en Peaceful Sleep in die kamer. 3) 'n Mat voor die stort, klipvloer is koud. 4) Daar is hout, maar ons kon nie die blits of aansteker/vuurhoutjies kry soos genoem nie. 5) Alhoewel daar 'n gesamentlike kombuis is by die klipkamers sal 'n klein yskas vir oornagkoeldrank, melk en water baie gerieflik wees. Ent om te stap as dit nag is en koud is. 6) Wifi asb. Verder baie lekker geslaap en sal wel aanbeveel.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Margot M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot M

It was an amazing weekend.

We enjoyed the weekend. We loved the game drive it was Awesome. We will definitely go again. And tell people about this place.

Brendon D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon D

Vriendelik, netjies, 'n baie lekker wegbreek.

Ons was in Kareedouw vir 'n troue en dit was die beste besluit om by Soloko te bly! Ons het n wonderlike tyd daar gehad.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5,8 km vanaf die R62, Soloko Wildplaas, 20 km vanaf Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0a93db3c893606633dd2c6356342e48a36cc41c43d1424c4f79b6e50d7339e9d7e16bde174ca9df32f36a5f179bae6f95a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 5.8 km from the R62 Soloko Wildplaas 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.928882399326 24.399089414246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang