Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somer Place B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elfie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 54 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Somer Place B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Noeleen B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen B

Highly recommended.

Lovely. Everyone friendly and welcoming. Nice cosy place. Breakfast was great.

Somer Place B&B se terugvoer

Dear Noleen,

Thank you very much for your feedback - we are glad that you enjoyed your stay at Somer Place B&B.

With warm regards,

Elfie and the Somer Place Team

Somer Place B&B
Hanlie R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie R

Puik diens en vriendelike personeel.

Ons sou graag langer wou bly. Maar ons het die volgende oggend vroeg 'n sportbyeenkoms gehad. Personeel was so vriendelik om die aand al vir ons 'n ontbytpakkie te bring. Ons sal beslis weer by Somer Place inboek.

Andre D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Lekker gebly.

Huislike atmosfeer.

Albert B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

Waardering vir skoon geriewe. Nuwe bed. Vriendelike diens. Rustige atmosfeer. Veilige parkering en smaaklike ontbyt. Baie dankie Elfie en span.

Baie dankie Elfie en span. Na 'n harde dag se werk in die stad. Perfekte ligging.

Marianne V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne V

Nie vir local ontspanning nie.

Ek sal aanbeveel vir toeriste, ek reken hulle mag dalk meer van die plekkie hou. Ek het 'n bedref plekkie gesoek vir my en my dogter en dit was nie heeltemal wat ek ingedagte gehad het nie.

Somer Place B&B se terugvoer

Dear Marianne,
Thank you for your review regarding your stay and I'm sorry that your expectations were different.
I would appreciate it and it would be kind to let me know the reason why you could not enjoy your one-night stay at Somer Place B&B.
That would help us to improve.
With kind regards,
Elfie and the Somer Place-Team

Somer Place B&B
Muneefah A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Muneefah A

Somer Place was amazing, a home away from home.

The accommodation was absolutely amazing. The staff friendly and helpful the rooms exceptionally clean and overall experience was awesome. We already planning our next trip to Somer Place.

Johanna D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna D

Tranquil. Intriguing. Social advanced.

Come. This is Eden with a myriad of plants. A way to fold you into welcome and Elfie welcomes at the door with a lot of languages. I slept like in heaven.

Edmund M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund M

Excellent.

Surely value for money, we will be back soon.

Peet G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peet G

Netjies, veilig, skoon en goed geleë.

Moet sê dat ek meer verwag het vir die prys as ek die plek vergelyk met ander waarin ek reeds gebly het, maar verder geen probleme nie. Ons is vriendelik ontvang en die ontbyt is boonste klas.

Tessa V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V

Gemak en gerus.

Hierdie gastehuis is so bitter oulik en mooi. Daar is was soveel moeite gedoen met 'n heerlike ontbyt en 'n netjiese, gemaklike kamer. Ek sal definitief die plek aanbeveel aan enige besoekers aan die Kaap!

Johanna M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M

Sal weer teruggaan.

Eienaar vriendelik. Lekker gesellig, besonder skoon kamers.

Sandra E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Skoon, netjies, vriendelik.

Gesinskamer is baie ruim. Alles was silwerskoon en netjies. Baie rustige omgewing met goeie sekuriteit. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Andriette B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette B

'n Heerlike ontbyt is ingesluit en maak dit 'n baie goeie, sakpas keuse!

Baie vriendelike diens en 'n baie lekker, warm atmosfeer. Lieflike tuine en rustige omgewing.

Rudolph B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph B

Fantasties!

Baie lekke en skoon, pragtige plek.

Grant T - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant T

Lekke lekke!

Baie vriendelike plek. Ek kan dit regtig aanbeveel.

Danie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie B

Baie lekker gebly.

Vriendelike diens en heerlike ontbyt. Net die slaapbank het gestink na sweet of iets selfs nadat die beddegoed verander is.

Marie-noelle S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-noelle S

So friendly, flexible and generous!

We have been very well received and taken care by Armin and his staff. A nice place, very quiet, with large and clean rooms. Very good guidance for tours and restaurants around. Very convenient for families with children, with a nice pool. We will come back!

Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Freesialaan 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa31bad0155c05351c41242062c3509ac168754c5b45379cc2d3bcf39d3387b9b8d8ecd42398f2682e327c0511fad3a4fe78e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 14 Freesia Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.076880555942 18.834588927338
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang