Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somer Place B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Noeleen B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Highly recommended. Lovely. Everyone friendly and welcoming. Nice cosy place. Breakfast was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elfie
Somer Place B&B
Dear Noleen, Thank you very much for your feedback - we are glad that you enjoyed your stay at Somer Place B&B. With warm regards, Elfie and the Somer Place Team

Albert B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2023

Waardering vir skoon geriewe. Nuwe bed. Vriendelike diens. Rustige atmosfeer. Veilige parkering en smaaklike ontbyt. Baie dankie Elfie en span. Baie dankie Elfie en span. Na 'n harde dag se werk in die stad. Perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne V
1 nag Gesin met tieners
3.2
Feb 2023

Nie vir local ontspanning nie. Ek sal aanbeveel vir toeriste, ek reken hulle mag dalk meer van die plekkie hou. Ek het 'n bedref plekkie gesoek vir my en my dogter en dit was nie heeltemal wat ek ingedagte gehad het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Elfie
Somer Place B&B
Dear Marianne, Thank you for your review regarding your stay and I'm sorry that your expectations were different. I would appreciate it and it would be kind to let me know the reason why you could not enjoy your one-night stay at Somer Place B&B. That would help us to improve. With kind regards, Elfie and the Somer Place-Team

Hanlie R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Puik diens en vriendelike personeel. Ons sou graag langer wou bly. Maar ons het die volgende oggend vroeg 'n sportbyeenkoms gehad. Personeel was so vriendelik om die aand al vir ons 'n ontbytpakkie te bring. Ons sal beslis weer by Somer Place inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Lekker gebly. Huislike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Muneefah A
Kort verblyf
4.2
Aug 2022

Somer Place was amazing, a home away from home. The accommodation was absolutely amazing. The staff friendly and helpful the rooms exceptionally clean and overall experience was awesome. We already planning our next trip to Somer Place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Johanna D
1 nag
4.0
Des 2022

Tranquil. Intriguing. Social advanced. Come. This is Eden with a myriad of plants. A way to fold you into welcome and Elfie welcomes at the door with a lot of languages. I slept like in heaven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Edmund M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Excellent. Surely value for money, we will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Netjies, veilig, skoon en goed geleë. Moet sê dat ek meer verwag het vir die prys as ek die plek vergelyk met ander waarin ek reeds gebly het, maar verder geen probleme nie. Ons is vriendelik ontvang en die ontbyt is boonste klas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tessa V
1 nag
5.0
Aug 2020

Gemak en gerus. Hierdie gastehuis is so bitter oulik en mooi. Daar is was soveel moeite gedoen met 'n heerlike ontbyt en 'n netjiese, gemaklike kamer. Ek sal definitief die plek aanbeveel aan enige besoekers aan die Kaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elfie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 54 jaar

Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Freesialaan 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa31bad0155c05351c41242062c3509ac168754c5b45379cc2d3bcf39d3387b9b8d8ecd42398f2682e327c0511fad3a4fe78e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 14 Freesia Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.076880555942 18.834588927338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang