Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Manor House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Samantha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful, relaxing, beautiful. Very peaceful! Has everything you need and is perfect for a relaxing getaway. Apart from neighbors that would walk around naked (entirely not the farm's fault), we had a great time! Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lieflike wegbreek. Heerlike wegbreek. Rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniela P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik, kalm en vol avontuur. Dit was amazing! Kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
The Manor House
Thank you for your positive review Daniella - we hope to see you again on the farm in the future.

Hester G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Simply lovely! Wonderlike mooi omgewing. Pragtige netjiese huis. Groot stoep en heerlike "hot tub" met uitsig oor berge en rivier. Fish Eagle is egter enigste huisie wat nie onder koeltebome staan nie en met 30 plus grade het ons gewens ons was in een van die ander huisies onder die koeltebome. Volgende keer sal ons waaiers saambring en 'n sambreel vir koelte oor die "hot tub". Maar die hitte het nie afbreek gemaak aan die heerlike kanoery, pragtige staproetes en algemene saligheid van omringwees met natuurskoon nie. was ook super behulpsaam en vinnig om te reageer op enige vrae/versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marlien
The Manor House
Dankie vir die wonderlike resensie, Hester!

Storm V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Idilies, rustig, mooi. Baie lekker gebly! Sal dit aanbeveel en wil graag weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherzan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2024

Perfect getaway! Thoroughly enjoyed how peaceful it was. Location is amazing, so beautiful! Kids and dog loved the place too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marlien
The Manor House
Thank you for your great review, Cherzan. We look forward to having you back on the farm.

Shahin E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Magical. Magical place, my only recommendation is to have ceiling fans for hot summer days to keep the mosquitoes away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
The Manor House
We are delighted with this great review, thank you for choosing Somerset Gift.

Katie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Such a lovely place. We hope to come again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
The Manor House
We look forward to your next visit! Thank you for your positive review.

Samantha D
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Asemrowend en ongelooflik mooi en lekker. Die naweek weg was als wat ons voor gehoop het en nog meer. Ons was daar met my ma se 60ste verjaarsdag, net ons en die familie. Dit het gevoel of ons alleen in ons eie paradys was, ons het soveel privaatheid gehad en die kinders het soveel speelplek gehad. Die huis self is ongelooflik mooi en het soveel spasie. Nie een van ons het 1 keer gevoel ons is in mekaar se pad nie. Die huis bied als wat mens nodig het. Die perde wat naby die huis wei is 'n sig om te beskou met die bome en berg agtergrond. Die kinders het natuurlik die perde baie geniet, hulle is so mak en kom tot by die heiningtjie. Dit was so lekker rustig en prentjiemooi dat ons net nie terug huistoe wou gekeer het nie. Dit was niks tekort van perfek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
The Manor House
Liewe Samantha Dankie vrr die wonderlike resensie, en ons het dit geniet om julle te ontvang. Kom kuier gou weer.

Laurence C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

It was absolutely fantastic. I will gladly return and recommend it to others. I met the manager and want to thank her and her husband for their friendliness and hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlien
The Manor House
Dear Laurence, thank you for your great review, we hope to see you again soon. Warmest wishes. Marlien & Tanya

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
    10 volwassenes, 6 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7dc45263bfa745c3f7e5281eb080f32066a891bbb749da4cd90e9c886605e8c1eb3e6bb211ad2e8ba728259341abb38a110?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 16) 38 5 1 5 Sparrebosch Road Somerset Gift Getaway Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.00205207068 20.587536692619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang