Somerset Grace 2013
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rupertlaan 1, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Somerset Grace 2013 is 'n privaat gastehuis in Helderberg Estate, Somerset-Wes. Dit is die ideale tuiste vir gaste wat op soek is na 'n privaat en rustige wegbreek.
Hierdie gastehuis bied 2 verblyfopsies wat 'n kothuis en 'n kamer in die hoofhuis insluit. Daar is 'n swembad, gratis vinnige WiFi, braaigeriewe en elke eenheid het 1 gratis parkeerplek. 'n Motorhuis is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste kan ontbyt bestel wat in die ontbytkamer of op die terras bedien kan word. Die verteenwoordiger bied ook lesse oor wyn en kos op die perseel, asook begeleide toere om die Wes-Kaapse wynlande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Torsten Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rupertlaan 1, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Somerset Grace 2013 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rupertlaan 1, Helderberg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap