Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Colette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Clean and comfortable. Clean and tidy. Close to everything, but still quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie tevrede. Rustig en veilige buurt. Blyplek baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik gekuier. Heerlike verblyf, met al die ekstra klein dingetjies wat die vakansie net nog lekkerder gemaak het. Sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Robert F. C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Maklik en gemaklik. Baie privaat. Instruksies gedurende die tyd was baie welkom. Gasvry ontvang en baie lekker gebly. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker kuier in Montagu. Baie lekker gebly. Baie dankie. Mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie dankie, het heerlik daar gebly. Dit was baie skoon en baie netjies ingerig. Heerlike verblyf! Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Somerset Lodge
Lise, baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle binnekort weer. Susan

Fanie D
1 nag
5.0
Nov 2024

Rustig. Rustige en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachael N
1 nag
5.0
Sep 2024

Cosy, comfortable, clean. It was perfect for an overnight stay, well equipped and I had everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik! Het heerlik gebly. Is vriendelik deur Gert ontvang. Die verblyf was knus en smaakvol versier. Sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik kan maak. Perfek vir twee!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompson-straat 4, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56c578a381653de9dc1e7b022c0f76adf98c5591e460c1302b0d98c49562482569607be476bf05a24a3d49f3d59c89054be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 4 Thompson Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793463450175 20.125899016857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang