Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Somerset Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Inge S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge S

Klein, gerieflike oornagverblyf.

Baie dankie dat ons vir die naweek by Somerset Lodge kon oorslaap! Die plekkie is klein maar gerieflik vir 2 persone (en ons het nog 3 miniature Schnautzers saam met ons gehad!). Dit is in 'n stil woongebied geleë met lekker staproetes naby die huis.

Peter M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M

Puik, netjies, gemaklik.

Baie gemaklik en goed toegerus, puik verblyf.

Zola M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zola M

Excellent.

This was a nice cozy cottage with everything one needs.

Frik S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S

Uitstekende verblyf.

Lekker oornag en gasvryheid van hoogstaande gehalte. Alles netjies skoon en op hul plek. Kyk maar die stortwater loop stadig uit. Dankie julle.

Sharlton W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlton W

Never had an amazing sleepover at such a beautiful place.

Exceptionally good! Perfect stay, thank you. Amazing place, absolutely brilliant - could not fault anything.

Nick K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick K

Goed.

Aangenaam het die tyd geniet.

Eunice W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice W

Perfect place to stopover for a road trip or longer.

Very comfortable and pleasant stay. The accommodation was very good. Very warm and kind welcome.

Pieter M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Baie heerlik gebly, sal weer kom.

Baie dankie, ons het heerlik gebly, so rustig gewees, pragtig ingerig, ons het bederf gevoel. Sal beslis weer daar wil tuisgaan. Groete Pieter en Marina.

Somerset Lodge se terugvoer

Baie dankie Pieter vir die komplimente. Dit was 'n voorreg om jou te kon huisves. Hoop ons sien jou gou weer.

Groete

Gert en Susan

Somerset Lodge
Annelene S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene S

Die plek is baie netjies, skoon en snoesig met alles wat ons nodig gehad het.

Ons het heerlik oorgebly - die area is stil en ons het baie welkom gevoel toe ons instap, aangesien die vertrekke reeds lekker warm was op 'n koel aand!

Tony P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony P

Comfortable.

During the middle of winter, the aircon kept us warm in the open plan kitchen/lounge, and the wall heater in the bedroom.

Steven C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Steven C

Very pleasant overnight stop.

Stay was very comfortable. An electric blanket could be an extra feature.

Giep En Enalien S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Giep En Enalien S

Baie warm dorpie in die somer, en as die krag af is, maak die hitte jou klaar.

Die veilige parkering was 'n bietjie van 'n probleem. Ons het tuinmeubels geskuif en net-net ons voertuig ingekry. Ons het ongelukkig gedurende beurtkrag daar aangekom, en dit was nogal 'n probleem. Miskien gloeilampe wat brand gedurende beurtkrag op strategies plekke sit. Dit was ook ontsettend warm in die eenheid tydens beurtkrag.

Somerset Lodge se terugvoer

Beste Giep en Enalien

Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Montagu is maar baie warm gedurende somermaande en dan sit ons ook nog met beurtkrag, wat beteken dat lugversorgers nie werk nie. Dit is ongelukkig iets waarmee ons moet saamleef.
Wat die parkering betref, versoek ons gaste, in ons verwelkomingsbriefie, om met ons te gesels sou onderdakparkering verlang word. Dit is op aanvraag beskikbaar. Dankie vir die voorstel van ekstra ligte gedurende beurtkrag. Ons sal meer ligte in die toekoms voorsien.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Susan

Somerset Lodge
Bokkie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bokkie S

Comfortable. Coffee, tea and extras a nice bonus.

Comfortable and cosy with heater. Very nice shower. Friendly hosts.

Hennie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Uitstekende oornag verblyf.

Uitstekende oornag-gastehuis! Die gastehuis was netjies, skoon en uitstekend toegerus vir ons doel om daar te oornag. Ons sal beslis weer van die gastehuis se diens in die toekoms gebruik. Ons was baie tevrede met ons ervaring. Sal dit enige tyd aan ander aanbeveel.

Mariette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Pragtige, rustige verblyf.

Ons is hartlik verwelkom. Die eenheid het alles wat jy benodig, 'n rustige atmosfeer, baie oulike braaiplek. Sal beslis weer kom kuier as ons in Montagu is.

Muriel A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel A

Pragtig, skoon en netjies.

Baie rustige omgewing. Pragtig ingerig, skoon en netjies.

Somerset Lodge se terugvoer

Baie dankie, Muriel, vir die kommentaar. Dit was lekker om julle te kon huisves. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Susan

Somerset Lodge
Tania P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P

Hoogs tevrede.

Ons het heerlik geslaap!

Somerset Lodge se terugvoer

Baie dankie, Tania, vir jou positiewe kommentaar. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Susan

Somerset Lodge
Veronica K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K

Really lovely and well worth considering.

We really enjoyed our stay and our hosts were very kind and obliging. The accommodation offers everything a person could want and is well appointed. We would definitely recommend this to anyone and will return ourselves.

Somerset Lodge se terugvoer

Veronica
Thank you, I appreciate your kind words.
Looking forward to welcoming you back soon.

Kind regards
Susan

Somerset Lodge
Marita S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S

Lekker. Rustig. Veilig.

Baie lekker gebly. Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Sal graag weer in Somerset Lodge wil bly.

Regan A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan A

Baie rustig, modern, netjies en skoon.

Somerset Lodge was baie netjies en skoon. Perfekte moderne woonstel met vriendelike eienaars. Alles was voorsien vir 'n perfekte aandjie en vir gaste wat langer sal wou bly. Alle menslike plesiertjies was ook voorsien in badkamer en kombuis. Tafel en stoele voor woonstel ook perfek en ek sal dit aanbeveel aan enige een. Baie dankie.

Yolanda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V

Fantasties!

Ek en my man het vir 2 aande oornag en dit was ons eerste keer in Montagu. Die woonstel is so skoon, netjies en privaat. Ons kon lekker braai en in en uit gaan soos wat ons wou. Die eienaars is ook so gaaf en ek sal beslis weer daar gaan bly!

Somerset Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, dit word opreg waardeer en ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Susan en Gert

Somerset Lodge
Elana N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana N

Awesome awesome.

Dit was 'n heerlike, rustige kuier in 'n asemrowende area met 'n pragtige pikante art en crafty cottage en 'n onvergeetlike nagrus op die lekkerste, gemaklikste bed en beddegoed in die wonderlike rustige natuurskoon.

Somerset Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, dit word opreg waardeer en ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Susan en Gert

Somerset Lodge
Welmare R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmare R

Oornagstop tussen Mosselbaai en Somerset-Wes.

Baie welkome ontvangs deur die eienaars Susan en Gert. Gerieflike en netjiese verblyf met alles wat jy nodig het. Skoon en veilig.

Somerset Lodge se terugvoer

Welmare, baie dankie vir die mooi woorde, dit word opreg waardeer. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete. Gert en Susan

Somerset Lodge
Mareli D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli D

Die ideale plekkie vir 2 persone.

Somerset Lodge is pragtig! Klein, privaat en ongelooflik skoon en netjies. Vir 2 persone kan jy nie vir beter vra nie. Dis naby aan winkels en eetplekke en die area is stil en rustig. Beslis 'n besoek werd!

Somerset Lodge se terugvoer

Baie dankie Mareli vir jou positiewe kommentaar. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Susan

Somerset Lodge
Karen N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen N

Heerlik

Perfek gewees. Netjies skoon.

Hannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Lekker geslaap.

Privaat en stil. Voertuig moes in die straat staan oornag. Alhoewel ons gerusgestel was dat dit 'n veilige omgewing is was dit maar 'n bekommernis.

Somerset Lodge se terugvoer

Baie dankie Hannes vir jou kommentaar. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Susan

Somerset Lodge
Karin V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V

Lekker oorslaapplekkie.

Alles wat jy nodig het vir oorslaap.

Somerset Lodge se terugvoer

Baie dankie Karin vir jou kommentaar. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Susan

Somerset Lodge
Abigail H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail H

Heerlik en baie rustig.

Baie vriendelik en dierbare mense. Sal beslis weer kom. Ons het baie tuis gevoel.

Somerset Lodge se terugvoer

Baie dankie Abigail. Ek waardeer die mooi resensie. Kom gerus weer. Julle was aangename gaste om te akkommodeer. Groete, Susan

Somerset Lodge
Shamiel D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiel D

Great location. Easy check-in and -out.

Great location, friendly host.

Somerset Lodge se terugvoer

Thank you very much for the positive review, glad you enjoyed it and made the most of your visit in Montagu. It was nice to have you here. Feel free to come again. Keep well.

Somerset Lodge
Dirk S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk S

Puik.

Eers was ons bekommerd omdat ons in straat moes parkeer, omrede ons klaar betaal het, het ons besluit om te bly. Aangenaam verras dat kamer baie skoon en netjies vertoon. Linne was skoon en vars geruik. Ons sou verkies het as hulle ontbyt voorberei aangesien ons b&b gekies het, die eienaar het darem Wheatbix in kamer gehad. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

Somerset Lodge se terugvoer

Hallo Dirk

Baie, baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Groete,
Susan

Somerset Lodge
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompson-straat 4, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56c578a381653de9dc1e7b022c0f76adf98c5591e460c1302b0d98c49562482569607be476bf05a24a3d49f3d59c89054be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 4 Thompson Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793463450175 20.125899016857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang