Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset Lodge

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompson-straat 4, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Somerset Lodge is 'n selfsorg-eenheid in 'n lodge in Montagu. Die eenheid spog met 'n berg-uitsig en dis naby restaurante en wynplase.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n gasstoofplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Die sitarea het 2 gemakstoele. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix, YouTube en DStv Now.

Gaste het toegang tot 'n toegeboude stoep met 'n losstaande braai en 'n sitarea met 'n tafel en 4 stoele.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Robert F. C
Saam met vriende
5.0
Maklik en gemaklik. Baie privaat. Instruksies gedurende die tyd was baie welkom. Gasvry ontvang en baie lekker gebly. Baie netjies.
Des 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker kuier in Montagu. Baie lekker gebly. Baie dankie. Mooi, netjies en skoon.
Des 2024
Lize N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie, het heerlik daar gebly. Dit was baie skoon en baie netjies ingerig. Heerlike verblyf! Sal dit definitief aanbeveel.
Des 2024
Fanie D
5.0
Rustig. Rustige en netjiese verblyf.
Nov 2024
Rachael N
5.0
Cosy, comfortable, clean. It was perfect for an overnight stay, well equipped and I had everything I needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Thompson-straat 4, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Somerset Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompson-straat 4, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56c578a381653de9dc1e7b022c0f76adf98c5591e460c1302b0d98c49562482569607be476bf05a24a3d49f3d59c89054be6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 4 Thompson Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793463450175 20.125899016857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang