Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset Lodge

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1
Slegs die kamer.
Yskassie, ketel, mikrogolfoond, platskerm-TV, OpenView, WiFi.
Privaat ingang na al die kamers.
Veilige parkeerplek agter ’n afstandbeheerde hek.
Kamer 3 - Gesinseenheid
Slegs die kamer.
Privaat ingang.
Veilige parkeerplek agter ’n afstandbeheerde hek.
Twee enkelbeddens en 1 dubbelbed in 2 en suite-kamers wat met mekaar verbind.
Platskerm TV met OpenView.
Gratis WiFi.
Yskassie, mikrogolfoond en ketel.
Ten volle toegeruste kombuis op die perseel in die tuin.
Kamer 4
Slegs die kamer.
Yskassie, ketel, mikrogolfoond, platskerm-TV, OpenView, WiFi.
Veilige parkeerplek agter ’n afstandbeheerde hek.
Een dubbelbed en ’n enkelbed, sowel as ’n en suite-badkamer en ’n privaat ingang na die gesinseenheid.
Eetgerei en ’n goed toegeruste kombuis op die perseel in die tuin.
Kamer 6
Ontbyt en aandete word nie ingesluit nie.
Koninggrootte-bed.
Lugversorging
Veilige parkeerplek agter ’n afstandbeheerde hek.
WiFi.
Platskerm TV met OpenView. DStv kan in die gaste-sitarea gekyk word. Dit moet vooraf bespreek word.
Braaigeriewe en ’n gastekombuis in die tuin.
Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Respekteer ander gaste se privaatheid. Geen harde musiek of oorbodige drankmisbruik word toegelaat nie.
Geen musiek mag uit karre gespeel word nie.
Slegs gaste wat ingeklok is mag van die swembad gebruik maak.
Slegs gaste wat ingeklok is mag op die perseel wees.
Gaste moet onthou om hul sleutel en afstandbeheer by ontvangs in te handig wanneer hulle uitklok.
Enige breekskade of ligte wat nie werk nie moet aangemeld word.

Rook in die kamers is verbode. ’n Boete van R200 sal gehef word indien gaste in die kamer rook. Gaste kan in die tuin rook.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nojoli-straat 109, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0d5c2e508b3fa7abe4cd3eaebf3a3a8b66971bc97618b11637b38562e251d31ae0dfbccf28661fef2eb8532fd13060a9959?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 109 Nojoli Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.720263690646 25.57823035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang