Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset-Rest

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elizabeth D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Gerieflike, veilige verblyf in stil woonbuurt. Alles wat mens nodig het vir gerieflike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Somerset-Rest
Dankie Liz, sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Liezl R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lidia was baie vriendelik en alles was perfek. Die ligging is ideaal en die badkamer, kombuise en slaapkamer alles bymekaar, werk baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Somerset-Rest
Dankie Liezel, kom bly gerus weer oor.

Elizabeth D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie gerieflike, bekostigbare verblyf in 'n stil area. Ons het oornag in die baie gerieflike bekostigbare eenslaapkamer-woonstel met alles wat mens nodig het om te ontspan. Sentraal geleë naby Waterstone winkelsentrum en Busamed Paardevlei Hospitaal. Sal beslis weer hier kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Somerset-Rest
Baie dankie Liz, julle is enige tyd welkom hier.

Tania S
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

We had an awesome stay. The apartment is really lovely and comfortable, has everything one needs, it is close to restaurants and in a quiet neighbourhood. Will definitely be back in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Somerset-Rest
Thanks Tania. You are welcome back any time.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ficusstraat 22, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2cbef7e744ea1c5a30956dffecc2fe634a2dfacd0545fc37634ca331c68cbce36184b22528b76de952ffa608dc2ae0cbc2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 22 Ficus Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0614783 18.8178999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang