Somerset Sights B&B
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 'n paartjie en beskik oor 1 sitarea, 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die sitarea het gemaklik sitplek en 'n platskerm-TV, 'n etenstafel en 'n ten volle toegeruste kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet (altesaam 53 m²). Die woonstel het ook 'n aparte terras waar gaste ontbyt kan geniet. Ons verhitte soutwaterswembad, die sonstoele met kussings en ons sonsambrele is ook daar vir gaste se gebruik. Dieselfde geld vir die pragtige ontwerperstuin met verskeie rustige area wat gaste aanmoedig om te ontspan. Die woonstel kan bespreek word met ontbyt ingesluit of as 'n selfsorgwoonstel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf en daagikse skoonmaakdiens.
Huisreëls
- Die Deluxe Woonstel kan ook bespreek word vir B&B teen ekstra kostes.
- Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Kinders tussen 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het 'n privaat terras. Boonop is daar gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Die Deluxe Woonstel kan ook bespreek word vir B&B teen ekstra kostes.
- Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Kinders tussen 12 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n privaat terras. Boonop is daar gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede in die kamer.

- •Kroegyskas

- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dennegeur Estate, Buchu-keeromstraat 1, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang