Somerset Sights B&B
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dennegeur Estate, Buchu-keeromstraat 1, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 830 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Somerset Sights B&B is 'n smaakvol versierde gastehuis in Somerset-Wes. Hierdie instansie is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die omtrek.
Verblyf by Somerset Sights B&B bestaan uit 3 gaste-suites en 1 woonstel. Die kamers is elkeen ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer. Boonop het elke kamer gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
Elke kamer het 'n privaat terras met tuinmeubels, sonstoele met kussings en stoele. Ontbyt word in die eetarea of op die veranda bedien. Die gastehuis het ook 'n verhitte soutwaterswembad, 'n braai-area, en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.
Somerset Sights B&B is 15 tot 20 minute se ry van Somerset Mall, Strand se gholfklub en die strand af. Die Cheetah Outreach en 'n hele paar wynplase is ook in die omtrek geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Dennegeur Estate, Buchu-keeromstraat 1, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Somerset Sights B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dennegeur Estate, Buchu-keeromstraat 1, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang