Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset Stables

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Simon Peter U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. Excellent, comfortable, well appointed and very good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Net een groot lekkerte. Ons het heerlik gebly. Die kamer was keurig gemeubileer en ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer by haar wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

A great success in an historic Karoo town. An excellent choice. Large, spotlessly clean rooms (with friends we had the Grey and Blue rooms). The host was always attentive when needed but otherwise gave us our own space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Voorwaar 'n goeie keuse vir verblyf. Pragtige netjiese kamers en badkamer. Vriendelik. Kos is voortreflik voorgesit en smaaklik. Somerset Stables is altyd ons keuse om te oornag. Pragtige plek! Kamers is netjies, sowel as badkamers. Word altyd vriendelik ontvang. Ons voel altyd sommer tuis. Ontbyt uit boonste rakke en word met liefde voorberei en bedien. Tafel is altyd puik gedek. Goeie veiligheid. Diens is tien uit tien. Ons sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Somerset Stables
Debbie, kyk hoe bly maak jy my hart met jou positiewe resensie. Dit was so aangenaam om julle as gaste te hê en dat ek kon ontbyt kook vir julle. Ek hoop julle sal terugkom. Die tyd gaan so gou verby as mens ouer word. Vriendelike groete en groot dank. Reinette

Nico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Pragtige verblyf en gasvryheid. Kan aanbeveel word vir 'n paar dae se verblyf in Graaff-Reinet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reinette
Somerset Stables
Baie dankie Nico, ek is bly dat julle ook Graaff Reinet se mooi kon geniet. Baie dankie vir die resensie. Ek het julle besoek en vriendelikheid baie waardeer. Groete, Reinette Te Water Naude.

Douglas S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Lovely atmosphere and a friendly host. Will definitely stay there again. The room was as advertised, clean, comfortable bed and air conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Somerset Stables
Baie dankie Douglas. Ek waardeer jou positiewe opmerkings. Ek hoop julle kom weer by Somerset Stables oornag, dit was net n plesier. Groete en seen vir 2022. Reinette Te Water Naude

Jason M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Wonderful, clean and proud decor. The owner is proud of her creation and it shows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Somerset Stables
Thank you so much for your glowing review and score, you made my day and I have a happy heart. Nice to get positive feedback. Be blessed indeed Jason. Kind regards, Reinette Te Water Naude.

Anja B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Heerlike nag se rus na 'n baie lang pad. Lekker groot beddens met alles wat ons nodig gehad het in die kamer. Koffie, tee beskuit en ook Netflix vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Somerset Stables
Baie dankie.

Anneke V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2020

Heerlike gemaklike oornaggeriewe. Hartlik ontvang by Somerset Stables, groot gerieflike kamers met lugversorger. Motor en waentjie veilig parkeer. Ons is aanbeveel na ‘n restaurant met heerlike kos en aangename atmosfeer. Sal beslis weer daar oorslaap, Graaff-Reinet is ‘n pragtige dorp met besienswaardighede, restaurante en gemaklike oornaggeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reinette
Somerset Stables
Baie dankie Anneke, na 2020 is dit lekker om n positiewe boodskap te ontvang. Seen vir julle almal vir 2021. Groete Reinette Te Water Naude

Hugo H
1 nag
4.8
Des 2020

Baie netjies en skoon. Blou kamer is baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reinette
Somerset Stables
Baie dankie Hugo, hoop jou familie het almal veilig arriveer. Voorspoedige 2021.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 39, Graaff-Reinet, 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjN1NiqZfco99IpauBSIfbENyGvko0gBWbfSqeX7I0sxqKeGmMz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 39 Donkin Street Graaff-Reinet 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.253612463343 24.528277580357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang