Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset West Garden Apartment 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 171, Gardenfly-sentrum, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Somerset West Garden Apartment 2 bied luukse en gerieflike verblyf. Hierdie woonstel is in Somerset-Wes naby bekoorlike koffiewinkels, heerlike restaurante en hospitale geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n klein etenstafel met stoele, sitkamerstel en 'n platskerm-TV met satelliet-TV en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel het sy eie stoep en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Skoonheids-, haar- en naelsalon, sowel as 'n fisioterapeut is ook op die perseel beskikbaar.

Dié verblyf is naby 'n Medi-Clinic-hospitaal, asook langs 'n plastiese chirurg en estetika-sentrum. Die bekende Stellenbosch Wynlande is 20 km ver en bied wêreldklas wynkelders. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 32 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Marinus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofweg 171, Gardenfly-sentrum, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 171, Gardenfly-sentrum, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3a37ccf2009b027b61cd689abebe294e47e1a0b85b74555a199cbd6aca21f2968c7c1c3166fa6781d17be21157d37407e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 171 Main Road Gardenfly Centre 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078503 18.846541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang