Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerslus Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

mona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Somerslus Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tertia P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia P

Ongelooflik.

Baie lekker geslaap. Plek baie netjies en skoon.

Brett V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett V

Excellent, especially the AC in the heat.

It was really nice. Good value for money and had everything I needed and was nice and clean.

An-louise B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-louise B

Fantasties!

Sal VIR SEKER weer soontoe gaan. Mona en die span was uitstekend. Hulpvaardig. Alles was baie mooi skoon en netjies. Breakfast excellent elke oggend. Gevoel soos "home away from home". Warm omgee harte. Dankie, Mona.

Pieter V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Baie netjies in stil area.

Sal beslis weer gebruik.

Benita S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benita S

Ideale oornag bestemming.

Baie netjies en skoon, vriendelik ontvang.

Sean S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sean S

Lovely spacious facilities.

Clean, neat, safe, well located.

Hilde R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde R

Heerlik, huislik en baie gerieflik.

Ontbyt was heerlik, kamer en badkamer was heerlik en goed toegerus. Veilige, stil omgewing.

Lizle D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle D

So rustig gewees en fantasties.

Die plekkie sal ek sommer 6 sterre gee. Diens, vriendelikheid en gasvryheid was uitstekend. Dis veilig en ons het lekker gerus. Plekkie is smaakvol en ons is baie tevrede. Somerslus sal ons weer sien! Dankie, Mona, vir jou gasvryheid!

Pieter-willie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter-willie B

Baie vriendelike en flinke diens.

Luukse fasiliteite. Vriendelike diens het ons verwagtinge oortref.

Johan N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

High quality luxury venue and rooms. Excellent home made breakfast. Friendly and clean. Safe and secure boomed off patrolled area. Very quiet. Love the lock-up garage facility with direct access to hotel.

I enjoyed the luxury comfortable beds and crisp linen. Double french doors lead open to courtyard with garden furniture. Full bathroom with amenities. Full tea and coffee station with fresh milk! DSTV and flat screen tv. The aircon is nice to have when needed. I loved the work-study area with chair. Mona is always the perfect host and available. I could choose my own cooked breakfast. The private entrance is great to have. I have booked another stay. So close to N1 highway and M1. Very close to the Mall and restaurants. Safe and secure streets to walk and exercise. Close to Irene Farm and Irene Mall. Loved the high speed WiFi.

Thea N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea N

Perfek.

Geen klagtes, sal vir enige persoon aanwins wees.

Esme V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Pragtige plek.

Dit is die tweede keer wat ek by Somerlus bly. Wat 'n pragtige plek. Die kamer is so mooi en keurig, die ontbyt was heerlik en die gasvrou baie vriendelik en professioneel. Baie dankie, ek sal beslis weer daar bly.

Daniel O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel O

Perfek

Ons kuier was oor 2 aande. Ons is vroeër ontvang sonder probleem en die gastehuis is netjies, ruim, en skoon met onderdakparkeerplek vir voertuig (dit het baie gehelp met die reën). Mona maak die heerlikste ontbyt. Alles was perfek. Word hoogs aanbeveel.

Wayne J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne J

Baie netjies met goeie privaatheid.

Ons was baie vriendelik ontvang en baie professioneel behandel, die ontbyt was uitstekend.

Elize O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Baie professionele en vriendelike diens.

Professionele diens, vriendelike en behulpsame personeel. Kamers is pynlik netjies en skoon. Voortreflike ontbyt in 'n baie vriendelike atmosfeer.

Gerhard D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D

Vriendelike Gasvrou en baie mooi kamer.

Komende van die warm Laeveld sou ek 'n verwarmer/handdoekverwarmer in die badkamer waardeer. Verder was daar net een elektriese tweepuntprop. Andersins is die geriewe duursaam, skoon en baie netjies. Verder is dit baie stil, en die ontbyt smaaklik en betyds.

Suelanie C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suelanie C

'n Oase van stilte en rustigheid.

Ons het 'n wegbreeknaweek gehad, en 2 nagte by Somerslus Gastehuis oorgeslaap. Die kamer was pynlik netjies, en toegerus met alles wat mens nodig het. Die lekker groot badkamer was 'n bederf - met 'n "slipper" bad sowel as 'n stort. Alles skoon en netjies. Die tuin is pragtig en goed versorg. Mona is 'n fantastiese gasvrou, sy laat mens dadelik tuis voel. Ons het ook 'n heerlike ontbyt gehad beide oggende. Ons het die stilte en rustigheid terdeë geniet en sal beslis weer in die toekoms soontoe gaan as ons voel die stadslewe druk te veel.

Bernhard S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard S

Ver bo my verwagting.

Tydens sakereise wil mens nie noodwendig die mees luukste verblyf hê nie, maar netheid en gemak is essensieel, veral na 'n lang dag van kliënte afsprake. Dit sluit natuurlike WiFi in, sodat mens ten minste jou admin en voorbereiding ook op datum kan hou. Wel, dit is wat ek van Somerslus verwag het en dit sou goeie waarde vir geld gewees het. Wat ek ervaar het was die genoemde, maar ook soveel meer! Geen gebrek aan luuksheid, wonderlike, vriendelike diens, toesluit parkering, vlekkelose netheid en 'n uiters smaaklike ontbyt. Wat meer kan ek sê: Ek het onmiddellik my volgende bespreking gemaak en hierdie keer neem ek my vrou saam, want vir 'n lekker, ontspanne naweek weg met Afrikaans is Groot, sal Somerslus net so 'n puik opsie wees as vir 'n besige sakebesoek!

Johann R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Perfek.

Perfekte verblyf en baie netjies.

Marie-louise B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise B

Luukse verblyf.

Dit was ons tweede keer wat ons by Somerslus bespreek het. Baie netjiese, gerieflike verblyf. In 'n veiligheidskompleks, stil, boomryke area. Die gasvrou het 'n heerlike ontbyt bedien. Ons sal definitief weer teruggaan.

Aretha J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha J

Absoluut fantasties.

Die diens was uitstekend. My kinders was tuis en kon hulself wees. Ons was veilig al het ons laat vanaf ons afpraak gekom.

Willem D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Perfekte oornagplek.

Perfekte ligging. Baie veilig. Baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Heerlike ontbyt.

Gert D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Veilig en aangenaam!

Is in 'n veilig omgewing, baie mooi plek met mooi tuin. Ontvangs was baie vriendelik en ons het gou tuis gevoel. Kan dit regtig aanbeveel.

Dalena M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena M

Rustige omgewing met baie netjiese kamers.

Somerslus Gastehuis bied baie waarde vir geld. Die kamers is baie goed toegerus. Die omgewing van die gastehuis is veilig en die gastehuis self bied 'n rustige atmosfeer. Die diens van die gastehuis is tops. Ek sal Somerslus vir seker aanbeveel.

Jacqueline S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S

Ons verblyf was uitstekend!

Baie vriendelik ontvang. Plek baie netjies en skoon.

Maria P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria P

Mal oor dit.

Dit is 'n lieflike plek om in te bly.

Willem D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Die perfekte plekkie.

Alles was perfek reg gewees.

Jos C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos C

Baie goeie waarde vir geld. Netjies en skoon.

Baie vriendelike ontvangs en 'n heerlike ontbyt.

Anita C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Baie aangenaam.

Lekker baie spasie. Baie gasvry. Baie netjies. Alles wat jy nodig het, is daar. Heerlike ontbyt.

Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Susan G - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Topverblyf.

Heerlik gebly in 'n baie netjiese kamer waar baie aandag gegee is aan detail en gerief. Uitstekend geleë, baie veilig, professioneel. Ons kan Somerlus met 'n geruste hart aanbeveel en sal beslis weer daar gaan bly in die toekoms.

Annemie F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie F

Kamers was uiters netjies en is regtig mooi.

Ek kan Somerslus regtig aanbeveel. Die kamers is uiters netjies en baie mooi. Dis in 'n veilige omgewing. Ons is vriendelik ontvang.

Lelanie L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie L

Fantasties!

Dit was 'n positiewe ervaring. Met persoonlike diens van Mona, die eienaar, sy is baie vriendelik en behulpsaam. Gastehuis is pragtig! En die ontbyt was heerlik.

Delene C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene C

Heerlike gasvryheid!

Pragtig en veilig.

Annemarie V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Baie netjies, goed toegerus, veilig en vriendelike ontvangs met heerlike ontbyt.

Sal beslis weer die plek besoek.

Philip R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R

Dit was regtig fantasties.

Uitstekende gastehuis met aangename atmosfeer. Veilig. 'n 5-ster diens.

Renee S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee S

Fantasties!

Kry meer as jou waarde vir geld!

Maria P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria P

Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Was baie ingenome met die kamer en die diens van Mona en Anna.

Christine C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Mona is a perfect hostess and Somerslus is beautiful and new. Very spacious rooms!

We travelled with a one and five year old. I emailed Mona before to ask if she had a camping cot. She replied promptly and let us know that it would not be a problem. We booked the family unit with two beautiful rooms sharing a very spacious bathroom (shower and bath). We all used one room as the kids are still small. A single bed was made up for our 5 year old. There is a little kitchen where one can prepare food for the children. Our car was parked in a garage and we had our own remote. The guest house is beautiful and peaceful. We are already planning our next stay!

Rolf-bernd D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf-bernd D

Very comfortable, luxurious and friendly stay

Lovely accommodation, large room. Friendly reception and good breakfast.

Julia T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia T

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irislaan 12, Irene, Pretoria, 0062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6KG7plXM5Fwvt2sup3BLTvcvmNmrcrjQ97HUnbW8eSRZ0OFmuF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 12 Iris Lane Irene 0062 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.86474 28.21963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang