Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somervreug

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ridge-rylaan 50, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 560 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Somervreug is 'n luukse gastehuis wat hoog op die heuwel van Paradise, 'n voorstad van Knysna, in die hartjie van die Tuinroete geleë is. Somervreug is 1,8 km vanaf Knysna se Waterfront, sowat 3 km vanaf Thesen-eiland en 7 km vanaf die manjifieke Knysna-koppe. Dit is binne maklike bereik van 3 gholfbane wat Pezula en Simola insluit.

Verblyf word gebied in individueel versierde kamers wat elk 'n koninggrootte-bed bevat wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, vergrootspieël, haardroër en aparte toegeboude toilet en 'n bidet. Pantoffels, japonne, Charlotte Rhys-geriewe en badlakens word voorsien. Verder het elke kamer 'n kombuisie met 'n wasbak, 'n yskassie met voorraad en 'n ketel. 'n Gratis bottel gesuiwerde water is ingesluit.

Elke kamer bied moderne geriewe, insluitend WiFi, lugversorging, 'n platskerm-slim-TV met sekere DStv-kanale, 'n sleutelkluis, klerekas en 'n privaat balkon of patio.

Gaste kan 'n kontinentale of volledige Engelse ontbyt in die eetkamer met onbelemmerde 180-grade-uitsigte oor die Knysna-strandmeer en wêreldbekende Knysna-koppe geniet.

Die binnehof spog met 'n swembad en gaste kan die son en drankies geniet vanaf gemaklike ligstoele vanaf verskeie sondekke. Daar is 'n buitestort sowel as 'n toilet, en handdoeke word voorsien. Die buite-kaggel skep 'n romantiese atmosfeer vir drankies na aandete. Gaste kan die manjifieke uitsigte vanaf die sitkamer en voordek geniet terwyl hulle van die kroeg af bedien word. Oorgenoeg gratis parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ludwig & Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ridge-rylaan 50, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Somervreug het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ridge-rylaan 50, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoudHnUxmkE5P0IK6wtIwcG5W2hckTMpmeQycLVLF2xNTE6JMMM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 560 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 50 Ridge Drive Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.032703 23.036565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang