SomerZicht Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Marius L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik gewees.
Ina D - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende plekkie.
Bentjie L - Apr 2024
Algehele gradering
Was baie aangenaam en het ons verwagtinge oorskry.
Andre W - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Peter T - Okt 2023
Algehele gradering
Spotless rooms, fantastic breakfast, brilliant hosts, magnificent views!
Jackie L - Jun 2023
Algehele gradering
Such a beautiful place to stay.
Mariana D - Jun 2023
Algehele gradering
Stunning plek!
Ina D - Jun 2023
Algehele gradering
Ruim kamer. Het eie ingang.
Martie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut heerlik om daar te oornag.
Nicole F - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome.
John S - Mrt 2023
Algehele gradering
Peaceful and beautiful facilities.
Renae B - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklike plek. Geen loadshedding, wat 'n goeie ding is.
Annette S - Okt 2022
Algehele gradering
Gesellige gastehuis met 'n puik ligging.
Chantelle C - Sep 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Marc D - Aug 2022
Algehele gradering
Perfect luxury comfort.
Desmond M - Jun 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Valda K - Jun 2022
Algehele gradering
We had the time of our lives!
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Hi Valda,
Thank you for the beautiful and very kind words, we appreciate it. We are so fortunate to have guests such as you visit us. We are honoured and so happy to have met you.
See you soon.
A and M
Kristin A - Apr 2022
Algehele gradering
A very lovely stay.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Hi Kristin,
Thank you for your kind comment, we appreciate it. You will give me those tips when you come back.
Kind regards
Andre & Mathilda
Courtney T - Apr 2022
Algehele gradering
Pristine facilities.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Hi Courtney
Thank you for the kind words. We really enjoyed hosting you ladies as well, you were great fun.
Kind regards
Andre & Mathilda
Eugene N - Sep 2022
Algehele gradering
Die plek was regtig waarde vir geld.
Mari-lize M - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig met alles wat jy nodig het.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Mari-lize
Dankie vir jou vriendelike woorde, ons waardeer dit. Ons het dit baie geniet om jou te huisves.
Groete
Andre & Mathilda
Lou D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lou D - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Johan M - Des 2020
Algehele gradering
Fantastic accomodation
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Thank you for choosing to stay at SomerZicht. We are very happy to hear that you enjoyed your visit and look forward to welcome you again in the near future.
Liesbeth B - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike en puik diens, lieflike ligging en Duitse perfeksionisme in die netheid.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Thank you for your visit to SomerZicht. We are glad to hear you enjoyed the stay. We look forward to your next visit.
Sietse Fennema T - Nov 2019
Algehele gradering
OK.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
OK.
Baie lekker plek, sal graag wil terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Thanks for your visit. We are glad to hear you enjoyed your stay at SomerZicht. We look forward to welcome you back.
Heinrich M - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlike diens en mense.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou besoek.
Ons is so bly om te hoor jy het die verblyf geniet en sien daarna uit om jou in die toekoms weer te ontvang.
Pule N - Aug 2019
Algehele gradering
Exceptional reception and treatment by hosts.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Thanks for your visit and kind words. It was a pleasure to host you and we hope to see you again at SomerZicht very soon.
William H - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jul besoek. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te huisves.
Ansie E - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely place with a great view.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Thanks for your visit to SomerZicht. Glad to hear you enjoyed your stay. We look forward to hosting you again in the near future.
Humphrey M - Jan 2019
Algehele gradering
The place is very neat and the owners are hands on.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Thanks for staying at SomerZicht. It was a pleasure to host you. We hope to see you again soon.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Stephen A - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, dis lekker om te hoor dat gaste SomerZicht geniet en van die dekor hou! Dit was 'n plesier om jou en Elsabe te ontvang. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Wayne G - Okt 2018
Algehele gradering
So tranquil and amazing views.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Thank you for your visit. We are so glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again soon.
Rihettha S - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was presies wat ek gesoek het en bekostigbaar!
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat jy SomerZicht besoek het. Ons is bly jy het die verblyf by ons geniet en sien daarna uit om jou binnekort weer te huisves.
Petra J - Sep 2018
Algehele gradering
Huislik en baie vriendelik.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle besoek. Dit was beslis ons plesier om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Melanie L - Jul 2018
Algehele gradering
Cutest place close to home.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Thank you for choosing to stay at SomerZicht. We are so glad you enjoyed your stay with us, and we look forward to welcome you back in the near future.
Kelly T - Feb 2018
Algehele gradering
Very warm, friendly and welcoming.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Thanks for your visit, glad you enjoyed your stay. We look forward to welcome you again at SomerZicht.
2charlene L - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
It was our pleasure to host you and your friend. We look forward to welcome you again in the summer for drinks on the patio.
André B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en bekostigbaar!
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou besoek, ons is bly jy het die verblyf geniet en sien uit daarna om jou terug te verwelkom.
Pieter Johan V - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstaande professioneel/korrek/aangenaam/veilig/vyfster.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Dit is altyd 'n plesier om aangename gaste soos julself, te ontvang. Ons is dankbaar dat julle die verblyf by SomerZicht geniet het en hoop om julle binnekort weer te huisves
Sarel D - Sep 2017
Algehele gradering
Gasvryheid
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Om gaste soos julle te onthaal is net 'n plesier. Ons sien uit na julle volgende besoek by SomerZicht.
Petra C - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties!
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Ons is bly jy en jou familie het julle verblyf by SomerZicht geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves en ons hoop julle kom gou terug - veral om die feeste en wynplase in die somer te geniet.
Hendriena P - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit het 100% aan my behoeftes voldoen.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly jy het die verblyf geniet en sien daarna uit om jou binnekort weer te verwelkom.
Dr Susan E - Apr 2017
Algehele gradering
Kamer was baie gerieflik en skoon en eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat julle SomerZicht gekies het om by tuis te gaan. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Janine H - Aug 2016
Algehele gradering
Beautiful and relaxing accomodation, owned by such friendly and welcoming people!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, rustige akkommodasie, en vriendelike gasvrye mense!
Wonderlike B&B en omring deur pragtige natuur. Die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend. Dit is so 'n rustige plek waar mens welkom voel! Ek sal hierdie wonderlike B&B definitief aanbeveel en het eintlik al klaar vir kollegas en vriende daarvan vertel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your kind words. It was a pleasure to host you and we look forward to your return.
Elicia V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie netjies, modern en skoon.
Adelle R - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtig, netjies en alles wat jy nodig het.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle oorsig. Ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Elmene B - Jan 2016
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en tegemoetkomend!
Jacquie V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelike mense en pragtige huis en tuin met ongelooflike mooi uitsig!
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat jy die verblyf by SomerZicht geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer by ons te verwelkom in die nabye toekoms.
Dirk J - Mrt 2016
Algehele gradering
Plek baie goed, bietjie teleurgestel met gasvryheid.
SomerZicht Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die oorhoofse goeie beoordeling van SomerZicht – ons waardeer dit. Ons voel dat dit darem nodig is om terugvoering te gee oor die negatiewe kommentaar gelewer: Dit was ‘n voorstel (nie ‘n bevel nie) dat die kinders die eetkamer kan gebruik vir hulle wegneemetes. Ons het selfs aangebied dat hulle ons eetgerei en borde kan gebruik.
Wat die opmerking oor sleutels betref: Dit is ongelukkig ‘n groot probleem vir alle gastehuise dat gaste wel soms per ongeluk sleutels met hulle saamneem. Ons glo julle sal verstaan dat dit ‘n logistieke probleem is indien slotte ens vervang moet word. Ons is jammer dat julle die opmerking, wat ter goeder trou gemaak is, verkeerd opgeneem het.
Ons waardeer julle insette en hoop om julle weer te sien.
Annalene D - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Sandra V - Mrt 2016
Algehele gradering
Mooi netjies.
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ludwig Muhl-weg 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang