Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Something Else

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 319, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Something Else bied selfsorgverblyf en is op die gasheer se perseel in Danabaai, Mosselbaai geleë. Hierdie woonstel is ideaal as 'n basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken.

Dié volledig gemeubileerde woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n aparte bad en 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste oopplan-kombuis bevat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond, asook 'n wasmasjien.

Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea maak oop op 'n balkon wat uitsigte oor die area bied. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar op die perseel, insluitend veilige parkeerplek vir 1 motor.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Craige Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Flora-weg 319, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Something Else het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flora-weg 319, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf630d0d371c19d15a0a83081d2e3c9bb5aee5bca2c3879e19f8ff6dd40746caf86a5cb1fa28827d06939aac53ed428e22401?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 319 Flora Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 10:00 -34.19508 22.03627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang