Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sometimes Tugela Mouth

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Addie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Sometimes Tugela Mouth
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Engela K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K

Baie lekker.

Rustig en baie mooi.

Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Great great en great.

Die verblyf was baie lekker en lekker ruim huis en vertrekke. Al te kort was die TV, maar dit het ons nie gestop om lekker te kuier of speletjies te speel nie. 100 m van die strand af is vir seker 'n bonus vir die vissermanne.

Roelf C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf C

The house was nice and clean, about 300 m from the beech and will recommend it to any person.

Situated on a nice spot. Two garages, nice lawn and very quiet. It's not a new house, need a bit of TLC. I will definitely book it again. Thanks.

Tracy V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tracy V

Onplesierig maar het die beste daarvan gemaak.

Dit was moeilik om die strand te geniet, ons moes daagliks oor die 40 km ry om die strand te geniet a. g. v die lawaai van die strandpartytjies (veral Kersdag en Nuwejaarsdag).

Alceri C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alceri C

Baie lekker gebly daar.

Beter vir jonger mense. Vir ouer mense sal ek ander verblyf aan beveel.

John M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Best ever service.

Very good service from the owners and caretakers.

Steffnie M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Steffnie M

Heerlik.

Die huis is oud, maar gevul met karakter! Die huis is baie netjies en beskik oor als wat jy nodig het vir vakansie. Pragtige uitsig oor die hoofstrand. Opsigters is baie vriendelik en hulpvaardig. Die eienaars is ook baie vriendelik. Tuin is netjies met 'n massiewe erf vir kinders om te speel. Beskik oor geriewe vir visvangers.

Sometimes Tugela Mouth se terugvoer

Dankie vir positiewe insette, dit word opreg waardeer.

Sometimes Tugela Mouth
Hendrik R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R

Heerlik, lekker privaat.

Baie rustig, privaat en baie spasie, lekker op die strand en naby Ballito, sal weer daar gaan kuier.

Floris B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Floris B

Dis 'n ou groot gemaklike huis met groot tuin wat op die see uitkyk.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Die huis is baie ruim met 'n groot tuin. Dit is baie naby aan die strand en het dit terdeë geniet.

Tana S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Tana S

Goeie waarde as jy wil visvang. Maar die 'locals' drink naby en hul harde musiek lawaai so 20 m van die hoofslaapkamer af tot 02:00 in oggendure. Nie goed nie. Strand voel ook nie veilig vir my kinders nie.

Sien sterre.

Mattheus B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mattheus B

Verblyf was awesome, uitstekend, maar net te kort. Sou nog langer wou bly.

Die plek was awesome. Die see-uitsig is mooi, die weer was goed, net jammer die rivier het baie afgekom en baie gemors by die strand uitgespoel en die water baie bruin gemaak en die visvang belemmer. Het op Nkwazi strand gaan swem en gaan visvang wat gelukkig nie ver van Tugela is nie. So 2 aande was daar mense wat kom raas het met musiek onder by die strand, maar was net vir 'n rukkie toe weer gery. Buiten dit het ons dit nog steeds baie geniet en sal beslis weer die plek gaan besoek.

Willem O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O

Rustige visvangdorpie.

Lieflike ou huis. Groot genoeg vir die hele familie. Lekker naby aan die strand.

Sometimes Tugela Mouth se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoer.Sekere goed ongelukkig buite ons beheer soos rivier wat afkom en reen en mense wat afkom strand toe.Ons het die huis al vanaf 1983 en geniet hom nog steeds elkke keer as ons daar kuier.Hoop om julle weer te sien

Sometimes Tugela Mouth
James H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Awesome.

Baie lekker ruim huis, skoon en netjies. Baie gerieflik naby aan die strand.

Sometimes Tugela Mouth se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer James. Kom kuier gerus weer!

Groete
Addie

Sometimes Tugela Mouth
Brenda F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F

Loved the house and it's proximity to the beach.

Friendly caretaker. Large, comfortable house. Safe. Close to the beach. Comfort and spacious.

Sometimes Tugela Mouth se terugvoer

Hi Brenda, thanks for your positive comment.

Regards,
Elsabe Eastman

Sometimes Tugela Mouth
Judy M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy M

Rustig en lekker.

Baie lekker gekuier, gerieflik en gemaklik.

Nicola V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola V

Outydse sjarme.

Ons het vreeslik lekker gekuier! Die huis is lekker ruim en baie goed toegerus. Die see uitsigte was fantasties en die strand binne loop afstand. Die huis het outydse sjarme wat mens nie meer sommer kry nie. Baie goeie waarde vir geld.

Marthie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Absoluut fantasties.

Baie stil, op die strand, beslis aan te bevel vir enig een wat by die strand wil wees en rustigheid soek.

Ilze K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Dit was 'n rustige naweek in 'n groot netjiese huis. Lekker gestap op die strand en baie foto's geneem.

Die huis is 'n ou, groot huis maar baie netjies. Die area is baie rustig en het dit baie geniet. Die huis is naby die strand en het ten minste twee keer 'n dag gaan stap. Sal die huis aanbeveel vir groot gesinne of 'n groep mense. Winkels is 'n bietjie ver, maar as jy goed beplan, maak dit nie saak nie.

Henk K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henk K

An old but great place to stay at with your family

Best relaxed holiday we've had in years. The sea is close by as well as a lovely fishing area. Even when I was not successfully with my limited sea fishing knowledge, I still enjoyed trying my best.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 11, Tugela-mond, 0000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83920e8ce14c8841fcc97f4f99a38c8f7c8fddbfac18dbc808ccf9fa66be466b96d150011cf8f0c2ae2bd5740c70903f7df2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 12 mense 19 5 1 5 Lot 11 Tugela Mouth 0000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -29.220385898541 31.505929173021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang