Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sommerlust Manor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Dalien V
1 nag
5.0
Jul 2024

Netjies, rustig, veilig, gerieflik. Die kothuisie is baie gerieflik en knus, en alles wat mens nodig het vir 'n oornagverblyf is daar. My worshond het die groot tuin geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal beslis weer hier oornag. Baie dankie vir die heerlike en veilige oornagverblyf. Die gasheer en gasvrou is so vriendelik en behulpsaam en was tegemoetkomend toe ons vroeër moes arriveer. Hoewel dit ons eerste keer is wat ons hier oornag, het ons dadelik soos ou vriende gevoel. Die erf is so lekker ruim, dit voel nie eens asof jy in die hartjie van Bloemfontein is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik ligging, puik gashere, puik plek. Ons het regtig vreeslik lekker gebly. Ons is absoluut tuis laat voel en daar is na elke behoefte omgesien en selfs gehelp met plek in die vrieskas. En ons het darem gelukkig die pickleball stryd teen oorleef. Lol. Sal baie beslis weer daar kuier, want dit is meer as net 'n verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Lovely stay in spacious apartment, cosy beds. Great stay in beautiful, historic house. Lovely space and tennis court a bonus! Apartment was spacious, great beds, TV and WiFi. (Bathroom very small and not enough shelves to put toiletries.)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marlena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie netjies en heerlike oorslaap tussen Oos-Kaap en Gauteng. Pragtige ou huis met warm atmosfeer. Alles wat nodig is vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Sommerlust is in 'n pragtige ou deel van Bloemfontein, naby alles en die historiese ou huis is pragtig. Ons het heerlik gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danniyelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Lekker, rustig. Ons het baie lekker gebly, ons sal dalk net nuwe kussings aanbeveel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie V
1 nag
4.0
Des 2023

Oornag in die boomrykste deel van Bloemfontein. Die beste omgewing in Bloemfontein, veilige parkering in 'n mooi tuin.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Monica A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Vriendelike ontvangs. Geyser was koud die eerste aand en eers warm die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marlena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie netjiese verblyf. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf is baie netjies en in 'n baie mooi omgewing. Bonus was dat ons hondjies welkom was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourens
Sommerlust Manor
Was baie lekker om julle te hê Marlena. Julle is enigetyd weer welkom, die hondjies ook.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lourens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whites-weg 32, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4075cff6dc78665cde7d1910a74e1859e57039087f164ea374e695f87ba853cf8589528ecf07d70fccf0f921942184e9a38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 32 Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.090354984444 26.227614412268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang