Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sommersby Bed & Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claribel-weg 17, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sommersby Bed & Breakfast is ideaal geleë in die Morningside-area, direk oorkant die Windermere-winkelsentrum wat 'n internetkafee, winkels soos Checkers, Milady's, Clicks en ook ABSA, Standard Bank en NBS-takke het.

Verblyf beskik oor 12 en suite-kamers. Alle kamers en eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer, 'n plafonwaaier, lugversorging en 'n TV met DStv. Vars handdoeke word ook op 'n daaglikse basis voorsien.

Geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n wasgoeddiens, 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Alle kamers word daagliks skoongemaak. Ontbyt is by die prys ingesluit en kan 'n kontinentale wees. Gaste kan kies om óf 'n gesonde ontbyt óf volledige Engelse ontbyt te geniet. 'n Klein, maar goed gevulde 'eerlikheid'-kroeg is 24 uur per dag beskikbaar vir jou gerief.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Claribel-weg 17, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sommersby Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claribel-weg 17, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa490952b56744e19235c188edaf2fd49f9643d2dfd5aa1ff4ee0a6989f896b45b8c575865944fc091508cc65847ddd90d3d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 17 Claribel Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.833226480538 31.019307374954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang