Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son-en-See 2

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gert H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik en veilig. André is 'n fantastiese gasheer en het ons baie goed ontvang. Sal beslis weer daar wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitstekende diens. Baie skoon en netjies! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Son-en-See 2
Dankie vir die resensie en dat julle Son-en-See oorbly geniet het. Groete.

Juan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
0.0
Jan 2025

Alles wat jy nodig het, baie privaat. Baie nuttig en gerieflik ingerig met 'n televisie en verskeie opsies om na te kyk. Alles wat jy benodig. Het die lugverkoeler en Airfryer baie geniet.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Alet C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gerieflik en baie oulik. Sal beslis weer by hulle bespreek. Ons het baie lekker gebly. Andre was baie behulpsaam. Die parkeer spasie was 'n absolute bonus omdat ons 'n boot het. Plekkie is gerieflik en netjies en het alles wat 'n mens nodig het. Ek hoop son en see is sommer vol bespreek die hele 2025! Well done julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Son-en-See 2
Baie dankie vir jou resensie en mooi woorde. Baie bly jul het jul Desember vakansie by Son-en-See geniet.

Anthony B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Very comfortable and well presented. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Son-en-See 2
Glad you chose Son-en-See for your business stayover, hope to accommodate you in the future. All the best.

Lericia J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie mooi plek. Sal dit beslis aanbeveel. Privaat en alles wat jy nodig het. Dit was 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Son-en-See 2
Baie dankie, waardeer jou terugvoering, hoop om julle weer te huisves in die toekoms.

Anna J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Skoon, veilig en alles wat jy nodig het onder een dak. Dis 'n baie oulike plekkie, skoon en netjies, 'n veilige area, waarde vir geld. Sal dit aanbeveel vir enige iemand ️️️️️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Son-en-See 2
Baie dankie, waardeer jou terugvoering, hoop om julle weer te huisves in die toekoms.

Sann-rietha C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly! Oulike plekkie, lyk net soos op foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Sal beslis weer gebruik maak van Son en See, en kan dit aan enige iemand aanbeveel. Baie lekker gebly, goeie diens en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Son-en-See 2
Baie dankie vir jou vriendelike boodskap, waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oesterbank 6, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb31e85f46503ae4cb03ef7aa005ad7be4c946c7d48aad988915f9d81cab6a9c7f04b9c9c4bfc9ff0e6789c47a371bfb3d4e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 6 Oesterbank Meer-en-See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.781467982094 32.110693524917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang