Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son-en-See 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sann-rietha C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly! Oulike plekkie, lyk net soos op foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Sal beslis weer gebruik maak van Son en See, en kan dit aan enige iemand aanbeveel. Baie lekker gebly, goeie diens en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Son-en-See 2
Baie dankie vir jou vriendelike boodskap, waardeer.

Doreen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great value accommodation. Great friendly spacious accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Son-en-See 2
Pleasure to hear, hope you enjoyed the rest of your trip.

Patricia S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Very good experience! Our stay was so very nice. The unit was clean, neat and tidy. Thank you to our host for the communication and the wonderful evening spent here. Can definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Son-en-See 2
It was a pleasure having your family.

Nicolaas P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Very happy. Very good thank you. Very happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Goeie ligging. Baie lekker gebly, naby alles, eienaar baie vriendelik, kombinasie van eienaar baie positief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alain V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Rustig en lekker. Dit was baie netjies, privaat en veilig. Ons het lekker gebly en sal graag terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

’n Huis weg van jou eie huis af. Genoeg privaatheid. Goed ingerig. Alles is van goeie gehalte, van die beddegoed tot die ketel. Skoon en netjies. Die area is stil en veilig, en dit was nie eens 5 minute se ry tot by die strand nie. WiFi was altyd beskikbaar. Eie hek met ’n privaat ingang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Son-en-See 2
Chantelle, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Bly jul het die verblyf geniet.

Derrick R
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Great accommodation. Clean, comfortable, stylish, great value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Son-en-See 2
It was a pleasure having you.

Russel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Very comfortable. Best place I have ever stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oesterbank 6, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddab4a1b8b48a90922645bc41b5b14c724e4d7b0ee121002b10e8735788288ef6af94526f70dee500e871710ea688ce209db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 6 Oesterbank Meer-en-See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.781467982094 32.110693524917

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang