Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son-en-See 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Son-en-See 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sann-rietha C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sann-rietha C

Heerlik gebly!

Oulike plekkie, lyk net soos op foto's.

Elmien P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien P

Sal beslis weer gebruik maak van Son en See, en kan dit aan enige iemand aanbeveel.

Baie lekker gebly, goeie diens en vriendelik.

Son-en-See 2 se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike boodskap, waardeer.

Son-en-See 2
Doreen P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen P

Great value accommodation.

Great friendly spacious accommodation.

Son-en-See 2 se terugvoer

Pleasure to hear, hope you enjoyed the rest of your trip.

Son-en-See 2
Patricia S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia S

Very good experience!

Our stay was so very nice. The unit was clean, neat and tidy. Thank you to our host for the communication and the wonderful evening spent here. Can definitely recommend!

Son-en-See 2 se terugvoer

It was a pleasure having your family.

Son-en-See 2
Nicolaas P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas P

Very happy.

Very good thank you. Very happy.

Anita T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita T

Goeie ligging.

Baie lekker gebly, naby alles, eienaar baie vriendelik, kombinasie van eienaar baie positief.

Alain V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alain V

Rustig en lekker.

Dit was baie netjies, privaat en veilig. Ons het lekker gebly en sal graag terugkeer.

Chantelle H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle H

’n Huis weg van jou eie huis af.

Genoeg privaatheid. Goed ingerig. Alles is van goeie gehalte, van die beddegoed tot die ketel. Skoon en netjies. Die area is stil en veilig, en dit was nie eens 5 minute se ry tot by die strand nie. WiFi was altyd beskikbaar. Eie hek met ’n privaat ingang.

Son-en-See 2 se terugvoer

Chantelle, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Bly jul het die verblyf geniet.

Son-en-See 2
Derrick R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick R

Great accommodation. Clean, comfortable, stylish, great value for money.

See stars.

Son-en-See 2 se terugvoer

It was a pleasure having you.

Son-en-See 2
Russel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel B

Very comfortable.

Best place I have ever stayed in.

Isabel J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel J

Baie aangenaam, vriendelik en huislik.

Sien sterre.

Tharina P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina P

Aangenaam verras.

Alles wat nodig is vir 'n oornag of selfs langer, skoon, netjies en veilig.

Ina D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Gerieflik en veilig.

Woonstel was skoon en goed toegerus. Diens was puik en vriendelik. Ons het lekker en veilig geslaap.

Meisie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie V

Dit was baie lekker en ons was sommer dadelik tuis.

André het ons met die grootste vriendelikheid en gasvryheid verwelkom. Die plekkie was baie oulik ingerig. Ons sal definitief weer van hulle gebruik maak in die toekoms as ons weer Richardsbaai toe gaan.

Nico B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Uit die boonste rakke.

Alles was bo verwagting, van Andre se gasvryheid, behlpsamheid, die huisie se gemak en gerief, alles wat 'n mens nodig het, die ligging waar alles naby is, die veiligheid. Dit was rêrig 'n lekker wegbreek wat aanbeveel en weer besoek sal word.

Jp B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B

Andre was super behulpsaam, 10/10! Sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

Hulle hondjies is ook net so vriendelik en ons het hulle baie geniet en hulle het glad nie gepla nie. Andre help almal so mooi.

Burgers Equipment And Spares B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgers Equipment And Spares B

Rustig en netjies.

Rustige en netjiese atmosfeer.

John J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Lekker ontspan.

Dit was 'n baie lekker wegkom. Die verblyf was baie skoon en netjies. Alhoewel die eienaar op die perseel woon, is daar baie privaatheid en hy is vriendelik en behulpsaam. Hy het vir ons raad gegee oor waar om onsself te gaan geniet op al die lekker plekke. Ek sal beslis die plek aanbeveel. As ons ooit weer Richardsbaai besoek, hoop ek die plekkie is beskikbaar. Baie dankie vir die lekker ondervinding.

Lucy Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy Z

Was 'n heerlike vakansie, en eienaars altyd reg om te help wanneer nodig was.

Was ideaal met kinders, veilig en netjies gewees. Sal definitief weer daar bly.

Wicus D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus D

Ons het heerlik gebly. Andre was baie verwelkomend en gasvry.

Ons het net oornag daar, aangesien ons daar was vir 'n begrafnis. Maar sal in die toekoms weer 'n geleentheid maak. Plekkie is lekker by alles wat jy nodig het.

Wesley T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley T

Very lovely unit for a family.

Andre maintains good contact and makes you feel at home. Thank you.

Monique B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B

Gerieflik en het aan ons vereistes voldoen.

Was daar vir begrafnis, so nie veel meer as slaapplek benodig nie, maar die akkommodasie met aircon was presies wat ons nodig gehad het.

Anne O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne O

Leer by Son en See.

Hi, alhoewel die pad sleg is oppad soontoe, wil ons baie dankie sê vir die gasvryheid en dat André ons gehelp het met ons wiel. Ons waardeer al jou hulp en het regtig lekker gebly en 'n lekker vakansie gehad. Die gemeenskap is baie vriendelik. Die restaurante is baie lekker. Gaan eet gerus by Porkys on the lake, Currie KNK en gaan drink cocktails by Imvubu lodge. Ideaal vir klein kinders om te swem by Naval bay en Pelican Island. Ons gaan die see mis!

Son-en-See 2 se terugvoer

Bly julle het vakansie geniet, julle het omtrent Richards Baai verken. Groete, Andre.

Son-en-See 2
Kevin O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin O

Clean and comfortable.

Situated in a nice, quiet, safe suburb. The bed was very comfortable. I did think it was a bit overpriced compared to other places in the same area.

Son-en-See 2 se terugvoer

Morning Kevin
Sorry you feel that the unit was overpriced.
R722 is market related if not below for what was offered to you.
Feel free to visit again.
Regards
Andre

Son-en-See 2
Tertius P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Tertius P

Vriendelik, rustig, skoon.

Net 1 aand gebly, maar die diens was nie afgeskeep nie. Sal aanbeveel.

Ali D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ali D

Wonderful.

Lelani and André went out of their way for us! They were helpful, friendly and really accommodating. Gave us help/advice when needed. We felt more like friends than paying guests. Their dogs were not a problem at all! We definitely recommend their self-catering to everybody and will make use of them again if necessary.

Cornelius C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius C

Vriendelik en baie rustig.

Sal Son-en-See 2 tyd aanbeveel eienaar en vrou baie vriendelik en behulpsaam. Baie rustig en naby alles geleë.

Jacques A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques A

Plekkie lekker ingerig.

Baie vriendelike mense.

Magriet V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V

Sal definitief weer!

Ons het heerlik gebly. Baie skoon en netjies. Andre en sy vrou is baie gasvry en het baie moeite gedoen. Baie dankie julle.

Seelan N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seelan N

Very cosy place love to go back enjoyed the stay.

Close to all amenities very convenient safe.

Hilton V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilton V

Lekker gebly.

Ons is heerlik ontvang. Ons is nie gesteur nie en het gevoel of ons op ons eie bly, al was die eenheid op die eienaar se perseel. Hy was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig heerlik gebly en was privaat. Wonderlike ervaring. Baie dankie.

Natasia M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasia M

Eienaars baie gasvry, baie skoon en netjies.

Eienaars baie gasvry. Baie skoon en netjies. Definitief waarde vir geld. Eienaars se hondjies so bietjie lastig by jou voordeur.

Son-en-See 2 se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering, ons sal aandag gee om troeteldiere agter heining te hou. Voel vry om weer te kom oorbly en kry 'n aand gratis vir die ongerief.

Son-en-See 2
Paulo P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulo P

Nice neat place to stay.

Secure for the kids and near the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek om te bly.

Veilig vir kinders en naby die strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oesterbank 6, Meer-en-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddab4a1b8b48a90922645bc41b5b14c724e4d7b0ee121002b10e8735788288ef6af94526f70dee500e871710ea688ce209db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 6 Oesterbank Meer-en-See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.781467982094 32.110693524917
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang