Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son en See Selfsorg

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Monica V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Absoluut heerlik! Sal die plek aanbeveel met 'n geruste hart. Ons het lekker geniet. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Loopafstand van die strand en ons kon gaan loop of draf alleen en het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Son en See Selfsorg
Ag, baie dankie. Julle is puik, omgee huurders. Ons waardeer julle!

Lucille P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Annie was baie vriendelik na 'n lang reis. Ons is begroet met lekker beskuit en vier sjokolade. Die plek was so mooi, netjies en skoon. Ons het die mooiste privaat agtertuin gehad waar ons kon braai. Annie was baie vriendelik. Die plekkie was baie mooi en skoon. Dit is loopafstand van die strand. Sal weer gebruik maak van die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Son en See Selfsorg
Julle is dierbare eerlike huurders. Ons waardeer sulke goeie mense.

Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Lekker kuiertjie gewees. Die kuiertjie by Son en See Selfsorg was aangenaam gewees. Baie goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annie
Son en See Selfsorg
Julle het ons plekkie ongelooflik netjies gelos. Baie dankie. Waardeer julle!

Jolandi K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jun 2023

Baie frustrerend. Nêrens staan daar die eienaar bly op die perseel nie, dak lek en lek klere in kas nat. Jy moet geyser se battery aan en af sit buite in die koue. Nêrens sê dit dat werkers in en uit die erf en huis gaan wees nie. Dit was so erg ons het 'n maand vroeër uitgeklok.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Melinda W
Lang verblyf
4.6
Jan 2022

Baie goed toegeruste eenheid! Baie goed toegeruste eenheid, alles van beste kwaliteit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tina M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Rustig. Plekkie is fantasties. As 'n mens met vakansie is en rustigheid soek, is dit ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annie
Son en See Selfsorg
Pragtige gaste en oulikste klein hondjie.

Schalk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Lekker gekuier. Netjies, skoon en gerieflike plekkie. Annie het ons ontvang en tuis laat voel en deurentyd op hoogte gehou van wat aangaan, selfs toe die dorp 'n waterprobleem gehad het. Dankie Annie dit was heerlik om by julle te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe7fcb236c88a69fb38079aec2fe05a311372e15eac81894369b6557cc5be22434a8969b5a0c6dd1e797ed08dd22c4b024c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 40 Berthold Alheit Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1346527 22.111328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang