Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son en See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Son en See
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Edwin F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin F

Perfekte webreek plekke as jy net rustig wil wees.

Baie lekker plekkie, ons het dit baie geniet.

Son en See se terugvoer

Baie dankie Edwin!

Son en See
Sam L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam L

Netjies, rustig en ruim verblyf met pragtige see-uitsig en veilige strand.

Baie skoon, netjies en goed toegerus met elke moontlike ding wat mens kan nodig kry. Voel soos huis. Fantastiese uitsig oor die baai. Ons het regtig tuis gevoel. Ons kon nie vir beter vra nie. Baie dankie Susan vir jou kommunikasie, dit het ons baie welkom laat voel. Absolute waarde vir geld. Ons hoop om Son en See gou weer te sien.

Son en See se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie Sam. Dis altyd lekker om sulke netjiese mense soos julle in ons plek te hê. Kom gerus weer.

Son en See
Charles K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles K

Goeie oornagfasiliteit.

Skoon netjies en goed toegeruste plek. Parkering is probleem met hoë randstene by ingang wat jou motor skuur. Hoe profiel voertuig vereiste.

Francois V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Heerlik gekuier.

Absoluut waarde vir geld. Fantastiese uitsig oor die baai. Dit is supernetjies en skoon. Ons het regtig tuis gevoel. Ons kon nie vir beter vra nie. Baie dankie Susan vir jou kommunikasie, dit het ons baie welkom laat voel. Ons hoop ons sien Son en See gou weer.

Johannes V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Die beste.

Baie skoon en netjies en toegerus met elke moontlike ding wat mens kan nodig kry. Voel soos huis.

Son en See se terugvoer

Baie dankie vir so 'n positiewe resensie. Ons waardeer dit altyd baie.

Son en See
Michael F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

Heerlike naweek.

Beste uitsig en heerlike plek.

Peter L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Aangename, rustige verblyf met pragtige see-uitsig.

Woonstel was ruim en silwerskoon, en dis uitstekend toegerus met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf, insluitende twee braaiplekke. Die gasvrou is vriendelik maar respekteer gaste se privaatheid, iets wat ons altyd waardeer. 'n Pragtige, onbelemmerde uitsig oor Vleesbaai se strand en die see, al met die kus langs verby Boggomsbaai en Danabaai tot Mosselbaai se punt het vergoed vir die Suidooster wat 'n paar dae gewaai het. 'n Mens kan heeldag sit en dit vanaf die balkon en vanuit die sitkamer en slaapkamer, wat groot uitkyk-vensters het. Dis ook baie naby aan Fransmanshoek se natuurskoon. Ons sal graag weer daar kuier.

Andre V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Die beste kuier by die see saam met my gesin. Dit was heerlik.

As jy moeg is sal Vleesbaai jou laat ontspan, die see doen dit vir 'n mens. Seevakansie bly die beste en is goed vir die siel.

Nevah T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nevah T

Awesome.

Very relaxing and beautiful view.

Daniel V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel V

Son en See is 'n gemiddeld in terme van selfsorg en bo-gemiddeld in terme van uitsig en ligging. Ons het ons kuier hier geniet.

Die ligging is goed en die diens is eweneens net so goed. Ons sal daarvan gehou het om modernisasie te kon sien mbt gebruiksartikels. Eienaarsbetrokkenheid en diens is ook goed.

Rudolf T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf T

Goed toegerus, gerieflike verblyf.

Son en See is netjies, ruim, goed toegerus en is goeie waarde vir geld. Uitsonderlike uitsig. Die uitsig oor Vleesbaai vanaf die sitkamer, stoep en slaapkamer is werklik besonders. Ons het die tyd daar baie geniet en kan Son en See definitief aanbeveel. Susan baie dankie vir jou gasvryheid!

Martiens V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens V

Wonderlike gasheer.

Baie lekker gekuier in die rustige dorpie.

Johanna N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna N

Heerlike verblyf met pragtige uitsig.

Eienaars baie behulpsaam.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johan J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Ons het heerlik gekuier by Son en See. Bart en Susan is opreg gasvry.

Ons het dit baie geniet by Son en See. Bart en Susan is opreg gasvry en het ons dadelik laat tuis voel. Die woonstel is baie netjies en skoon, en daar is alles wat 'n mens moontlik kan nodig kry. Die uitsig is fantasties en ons het ure op die stoep deurgebring en die see ingeneem. Ons gaan vir seker weer terug. Vleesbaai is 'n pragtige plek met netjiese staproetes.

Son en See se terugvoer

Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie!

Son en See
Jaco S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Heerlik, huislik en warm - baie dankie!

Ons het heerlik gebly! Bart en Susan is wonderlik en die eenheid was baie netjies, skoon en gemaklik.

Hein S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Fantasties. Mooi uitsig. Gasvrou Susan baie behulpsaam en vriendelik.

Die woonstel is lekker ruim en baie goed ingerig. Daar is alles wat jy benodig en nog meer. Die feit dat my yarkie kon saamgaan was 'n bonus. Ek sal volgende keer net langer as 'n naweek wil bly. Ook die eerste keer dat ek so lekker op 'n vreemde bed slaap. Susan was baie behulpsaam en 'n baie vriendelike mens.

Son en See se terugvoer

Goeie dag Jc,

Baie dankie vir wonderlike review en ook vir die netjiese plek wat julle ons gelos het.
Altyd lekker om sulke vriendelike mense te ontvang!
Kom gerus weer!

Son en See
Anette M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette M

Die see wat jy sien en hoor en Bart se behulpsaamheid is groot!

Dit was regtig lekker. Ruim verblyf en genoeg gemaklike slaapplek vir almal. Bart is fantasties as gasheer en so baie behulpsaam met alle inligting. Dit was onvergeetlik en dit was moeilik om daar weg te ry huis toe!

Gerda S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Volledig toegerus en baie ruim vertrekke, baie skoon en netjies en met die mooiste, mooiste see-uitsig.

Die woonstel is heerlik ruim, volledig toegerus en regtig baie skoon en netjies. Die see-uitsig vanaf die stoep is pragtig en die omgewing baie mooi, stil en rustig. Susan en Bart, baie dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid, julle kan voorwaar trots wees op die verblyf wat julle bied. Ons sal julle plek sonder om 'n oomblik te twyfel aanbeveel. Doen so voort en seënwense.

Son en See se terugvoer

Baie dankie Gerda vir jou wonderlike resensie! Waardeer dit vreeslik baie en is bly dat julle dit geniet het by Son en See en Vleesbaai. Kom gerus weer!
Vriendelike Vleesbaai groete.

Son en See
Cindy J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J

Heerlik.

Was baie lekker gewees. Vriendelike mense, ons het Vleesbaai baie geniet. Lekker gestap, regtig lekker ontspan en die natuur is beeldskoon. Die uitsig vanaf die dek is prentjiemooi.

Elana D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana D

Heerlik, rustig en ontspannend, net wat ons nodig gehad het.

Netjiese, lieflike, sonnige woonstel met pragtige see-uitsig, die braaiplek reg by die kombuis is 'n treffer. Gasvryheid is uit die boonste rakke. Die erf is omhein en veilig, veral as u soos ons twee klein woelwaters het. Dae wat die weer onguur was, was daar televisie om die kinders besig te hou, en boeke om volwassenes besig te hou. Die boek oor die geskiedenis van Vleesbaai, is hoogs aanbeveelbaar. Strand toe en terug, heerlike oefening.

Son en See se terugvoer

Baie, baie dankie vir so 'n wonderlike resensie! Ons waardeer dit baie.

Son en See
Elmari B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari B

Fantasties.

Pragtige woonstel, met lieflike see-uitsig. Bart en Susan is gasvrye mense, sal enige tyd weer daar tuisgaan. Sal Son en See enige tyd aanbeveel. As jy moeg en afgemat voel, gaan rus en ontspan by Son en See. Vleesbaai is 'n wonderlike, rustige omgewing.

Cliden M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliden M

Fantastic and peaceful!

Die pragtige see-uitsig is perfek vir 'n blaaskansie! Huis het alles wat jy nodig het. Dankie Bart, jou gasvryheid ken geen perke.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties en rustig.

Die pragtige see-uitsig is perfek vir 'n blaaskansie! Huis het alles wat jy nodig het. Dankie Bart, jou gasvryheid ken geen perke.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anneri J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri J

Baie lekker gebly en stunning uitsig!

Dit is 'n baie lekker plek om te bly vir 'n vakansie. Die uitsig is absoluut asemrowend. Ons is baie vriendelik ontvang en het geen klagtes van die plek nie.

Deon H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Ongelooflik.

Baie lekker gekuier by Bart en Susan. Volledig toegeruste woonstel, pragtige uitsig oor see, rustig en stil area, skoon en netjiese wooneenheid. Beslis aanbeveel vir diegene wat op soek is na rustigheid. Baie dankie weereens aan Susan en Bart, was voorwaar 'n belewenis.

Son en See se terugvoer

Baie, baie dankie vir wonderlike resensie Malanie! Dit was 'n plesier om julle hier te hê! Kom kuier gerus weer.

Son en See
Marna N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N

Onvergeetlike vakansie! Pragtige uitsig. Min seeplekke het noordelike son - ten spyte van bietjie wind, was dit heerlike weer in Mei!

Sal Son en See enige tyd aanbeveel. Bart en Susan was baie vriendelik en behulpsaam.

Marinda V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V

Ongelooflik.

Dit was baie lekker en het die mooiste uitsig. Sal vir seker weer daar 'n draai wil gaan maak.

Dawid V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid V

Mooi uitsig en rustig.

Lekker gerus en stoom afgeblaas, alles wat ons nodig gehad het was daar.

Kobus V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Mooi uitsig vanuit die hele huis.

Plek is baie netjies en goed toegerus.

Styntjie C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Styntjie C

A serene getaway from a hectic life. The sound of the ocean was a wonderful destressing remedy.

A safe, easy to find place with all the facilities you might need. The owners made us feel very welcome and even advised on places to visit. A beautiful spacious sea viewing apartment. Highly recommended.

Johan En Elzette B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Elzette B

Was netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het in die woonstel was beskikbaar.

Sien die sterre.

Lourens M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M

Vakansie!

Dit was een woord: Asemrowend! Alles was net wonderlik en uiters lekker. Sal definitief weer daarheen gaan. Ons het ook die geleentheid gekry om 'n dolfyn te red en dit het hierdie vakansie baie spesiaal gemaak. Vleesbaai is 'n droom-bestemming.

Mathys S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathys S

Baie lekker.

Besonder goed ingerig - het regtig na niks gesoek nie. Bart en Susan was baie deeglik en vriendelik. Sal baie graag weer wil gaan en die keer vir langer.

Alwyn M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn M

Goeie waarde vir geld.

Uitstekende diens!

Neels D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels D

Fantasties!

Kan dit aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kershoutstraat 23, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23aihoJOqITVwrYvaXVlNB0ebOlUe9pET7PN3BJTazOivyP5Wc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 35 5 1 5 23 Kershout Street Vlees Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.292714761096 21.914484500885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang