Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son en See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Edwin F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfekte webreek plekke as jy net rustig wil wees. Baie lekker plekkie, ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Son en See
Baie dankie Edwin!

Sam L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Netjies, rustig en ruim verblyf met pragtige see-uitsig en veilige strand. Baie skoon, netjies en goed toegerus met elke moontlike ding wat mens kan nodig kry. Voel soos huis. Fantastiese uitsig oor die baai. Ons het regtig tuis gevoel. Ons kon nie vir beter vra nie. Baie dankie Susan vir jou kommunikasie, dit het ons baie welkom laat voel. Absolute waarde vir geld. Ons hoop om Son en See gou weer te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Son en See
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Sam. Dis altyd lekker om sulke netjiese mense soos julle in ons plek te hê. Kom gerus weer.

Barbara S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Very centralised. Very centralised. Need to shop before you stay as there are no local shops around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charles K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Goeie oornagfasiliteit. Skoon netjies en goed toegeruste plek. Parkering is probleem met hoë randstene by ingang wat jou motor skuur. Hoe profiel voertuig vereiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Heerlik gekuier. Absoluut waarde vir geld. Fantastiese uitsig oor die baai. Dit is supernetjies en skoon. Ons het regtig tuis gevoel. Ons kon nie vir beter vra nie. Baie dankie Susan vir jou kommunikasie, dit het ons baie welkom laat voel. Ons hoop ons sien Son en See gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Die beste. Baie skoon en netjies en toegerus met elke moontlike ding wat mens kan nodig kry. Voel soos huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Son en See
Baie dankie vir so 'n positiewe resensie. Ons waardeer dit altyd baie.

Michael F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Heerlike naweek. Beste uitsig en heerlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Aangename, rustige verblyf met pragtige see-uitsig. Woonstel was ruim en silwerskoon, en dis uitstekend toegerus met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf, insluitende twee braaiplekke. Die gasvrou is vriendelik maar respekteer gaste se privaatheid, iets wat ons altyd waardeer. 'n Pragtige, onbelemmerde uitsig oor Vleesbaai se strand en die see, al met die kus langs verby Boggomsbaai en Danabaai tot Mosselbaai se punt het vergoed vir die Suidooster wat 'n paar dae gewaai het. 'n Mens kan heeldag sit en dit vanaf die balkon en vanuit die sitkamer en slaapkamer, wat groot uitkyk-vensters het. Dis ook baie naby aan Fransmanshoek se natuurskoon. Ons sal graag weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2021

Die beste kuier by die see saam met my gesin. Dit was heerlik. As jy moeg is sal Vleesbaai jou laat ontspan, die see doen dit vir 'n mens. Seevakansie bly die beste en is goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nevah T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Awesome. Very relaxing and beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kershoutstraat 23, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23aihoJOqITVwrYvaXVlNB0ebOlUe9pET7PN3BJTazOivyP5Wc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 36 5 1 5 23 Kershout Street Vlees Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.292714761096 21.914484500885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang