Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son en See

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kershoutstraat 23, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Son en See is 'n ruim, netjiese en volledig toegeruste woonstel in Vleesbaai, sowat 250 meter van die strand af. Dit bied 'n volledige see-uitsig vanaf die patio, sitkamer, slaapkamers en kombuis.

Die woonstel beskik oor DStv, 'n volledige badkamer met bad en stort en 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander dubbel- en enkelbed asook eie stort en toilet het. Daar is ook 'n stapelbed in die sitkamer. Die ruim kombuis is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg, insluitend 'n wasmasjien en spens.

Gaste kan saans 'n ontspanne braai op die patio hê en die maan sien opkom oor die see tydens volmaanperiodes. Geniet die voëllewe vanuit die tuin, kyk hoe die dolfyne en walvisse in die baai speel en vergeet van al jou bekommernisse.

Vleesbaai is die ideale vakansiebestemming vir vrede en rustigheid. Geleë aan die westelike punt van die welbekende Tuinroete, met ongerepte natuur- en see-omgewing en baie kilometers veilige strand vir stap, draf en swem. 'n Visvangparadys vir rots- en branderplankryvissers en 'n bekende 4x4-roete oor die duine.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kershoutstraat 23, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Son en See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kershoutstraat 23, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23aihoJOqITVwrYvaXVlNB0ebOlUe9pET7PN3BJTazOivyP5Wc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 35 5 1 5 23 Kershout Street Vlees Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.292714761096 21.914484500885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang