Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son op die Water

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Son op die Water
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anna-marie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie G

Fantasties.

Pragtige plek, presies wat ons gesoek het. Naby die see, ruim en binne loopafstand van die see. Die eienaar het ons baie welkom laat voel. Die tyd was net te kort. Sal volgende keer langer bly. Baie dankie dat ons die voorreg gehad het om die son op die water te kon gebruik.

Son op die Water se terugvoer

Hallo Anna-Marie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ook dat julle die plek uiters netjies agtergelaat het. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Dit was só aangenaam om julle te kon ontmoet en te ontvang by Son op die Water. Groete

Son op die Water
Jacobus L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L

Uitstekende waarde!

Alles wat jy nodig het en meer. Gasheer was baie hulpvaardig. Ons kom vir seker terug!

Son op die Water se terugvoer

Baie dankie, Jacobus! Dit was net 'n voorreg om julle as gesin te kon ontvang. Ons is baie bly dat julle alles in plek gevind het en 'n goeie ervaring gehad het. Groete. Son op die Water.

Son op die Water
Anodie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anodie K

Ons verblyf was uit die boonste rakke.

Ons verblyf was uit die boonste rakke. Andre is 'n uitstekende gasheer.

Lodewicus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewicus V

Fantasties.

Die eienaar was heeltyd in kontak om seker te maak dat alles volgens ons behoeftes is.

Samuel Frederik B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel Frederik B

Vriendelike ontvangs, rustige en veiligge omgewing omring deur natuur.

Ons het baie lekker gebly by Son op die water. Andre het ons baie vriendelik ontvang en ons het lekker gesels. Dit is naby die strand en in 'n veiligge omgewing. Mens voel jy ontsnap so bietjie van die normale gewoel af. Sal dit definitief aanbeveel.

Lukas D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas D

'n Heerlike verblyf, maar twee weke was net te kort.

Wat 'n heerlike vakansie by Son op die Water. Ons was aangenaam verras toe ons daar aankom. Die foto's op die webwerf is 'n bietjie verouderd. Andre, ons vriendelike en hulpvaardige gasheer, het beloof dat hy nuwe foto's op die webwerf sal plaas. Die sitkamer het gemaklike meubels met platskerm-TV (nie soos op die foto's) nie, met DSTV. Gasstoof in die kombuis. Verder is daar alles wat nodig is vir 'n lang vakansie vir 'n hele familie. Dit was die lekkerste verblyf wat ons dalk ooit gehad het. Die omgewing is rustig en die bure is bedagsaam en vriendelik. Sommer nuwe vriende ook gemaak. Pragtige uitsig na alle kante. Loopafstand vanaf die strand. Baie dankie, Andre vir 'n heerlike vakansie. Sal volgende keer langer bly. Die twee weke was net te kort!

Dalene O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene O

Skoon, veilig, alles wat nodig is.

Die eienaar kon self nie daar wees nie, maar het goed met my gekommunikeer en alles was perfek in orde met ons aankoms. Die plek is skoon en daar is meer as wat nodig is. Ons het heerlik gebly en ek sal die plek met 'n oop gemoed aanbeveel. Hy het ons selfs toegelaat om 'n bietjie later die dag eers uit te gaan wat 'n groot hulp was.

Joe P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe P

Stil area en see-uitsig.

Baie gasvrye gasheer en 'n aangename verblyf in 'n stil area. See-uitsig en pragtige duinewoud rondom. Geskik vir 'n klein tot groot familie. Goeie sekuriteit.

Rika V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Lekker gekuier met die bos aan die een kant en see aan die ander kant.

Baie gerieflike huis baie naby aan die see. Andre, die eienaar, was baie behulpsaam.

Jannie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Skoon en netjies, en Andre is baie behulpsaam en vriendelik.

Ons het baie lekker gebly.

Yolande K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Heerlik.

Die stilte van die bos aan die een kant en die see aan die ander kant, maak van Son Op Die Water 'n heerlik rustige vakansiehuis.

Ansa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Heerlike, rustige verblyf.

Pragtige seeuitsig en natuurskoon. Rustige, netjiese en veilige verblyf met gasvrye ontvangs van eienaar.

Karel L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel L

Dit was awesome. Die plek is pragtig en die eienaars bedagsaam.

Die huis het 'n asemrowende uitsig oor die see en jy hoor die see in die huis. Die huis self is pragtig en goed toegerus. Die eienaar het oms gaaf ontvang en uit sy pad gegaan om ons gerieflik te maak.

Hendrik Johannes Sebastiaan D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Johannes Sebastiaan D

Son op die water is die ideale plek vir 'n lekker vakansie.

'n Veilige, goed toegeruste huis met 'n mooi uitsig oor die see, mooi skoon strand. Andrè het ons verwelkom, en gewys waar alles is, ook gebel om te hoor of alles reg is. Ons plek is klaar weer bespreek vir 2021. Dankie julle.

Lorraine N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine N

Alles wat jy nodig het en nog meer!

Ons het ‘n bottel koffie, 1 liter melk, hout, DStv, blits, braaigeriewe, seep en handdoeke gekry. Daar was 200 eenhede krag waarvan ons minder as 50 eenhede gebruik het! So los jou koskas by die huis en kom geniet Son op die Water!!

Marthie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Baie aangenaam.

Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Die huis is volledig toegerus. Mooiste uitsig oor die see vanaf balkon.

Karlien V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V

Ons kinders wou nie huis toe gaan nie!

Pragtige uitsig! Elke dag dolfyne in branders gesien, was selfs gelukkig om walvis te sien. Uitstekende toegeruste huis, veilige omgewing en baie vriendelike diens van eienaar. Sal definitief Son op Water aanbeveel, en weer daar gaan bly, ons gesin het heerlike vakansie geniet.

Dion Z - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion Z

'n Ongelooflike rustige omgewing, en so veilig.

Son op die Water was als en nog meer. Die huis het als wat jy kan nodig kry, met 'n wonderlike uitsig. Andrè was op die perseel om ons te verwelkom, en het ons gewys waar alles is. Ek sal beslis weer van Son op die Water gebruik maak.

Melissa V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Very nice place with stunning ocean view, we saw dolphins every morning and afternoon. Very clean and neat, got everything you need.

Will definitely go there again.

Anina B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B

Rustig, alles wat jy nodig het, mooi uitsig.

Baie lekker gebly ten spyte van slegte weer. Huis is goed ingerig. Pragtige uitsig. Lekker strand.

Celia D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia D

Wat 'n besonderse plek, al ons verwagtinge oortref.

André was baie behulpsaam. Son op die Water was skoon en netjies. Dankie vir die geleentheid om daar te kon kuier. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Monique E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique E

Baie lekker gewees.

Baie lekker gewees, sal weer gaan.

Malinda V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda V

Goeie ligging en baie veilig.

Son op die water is goed geleë en baie veilig. Vriendelike diens en die plek is spotless met alles wat jy moontlik kan nodig kry.

Riana D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Het lekker ontspan in die goed toegeruste, netjiese en veilige omgewing.

Kan hierdie akkomodasie baie sterk aanbeveel. In besonder die samewerking van die eienaar wat uit sy pad gegaan het om te verseker dat ons televisie opvangs kon kry om na die rugby te kyk. Die veiligheid is ook baie gerusstellend en die personeel by die toegangshek is baie hulpvaardig en vriendelik.

Alta H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta H

Heerlik en baie gerieflike netjiese verblyf.

Dis 'n pragtige, netjiese en baie gerieflike plek met 'n mooi uitsig. Absoluut die moeite werd. Ons sal beslis weer gaan.

Martha V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V

Dit was fantasties baie lekker plek om te bly.

Baie lekker gebly, die eienaar het ook gebel om te hoor of ons enigiets kort en of ons tevrede is, gee regtig om oor die mense wat daar bly vir hul vakansies. Verder is dit 'n plek waarheen 'n mens sal wil terugkeer elke keer.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofontwikkeling 24, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc49eb7656c1e551969cf8f8806501a759147c0b052554d166276666ee4465c509dbc9d77ed86b98f562ca217430231724f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 Kloofontwikkeling 24 Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050399784433 22.276914775421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang