Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son op die Water

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anna-marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Pragtige plek, presies wat ons gesoek het. Naby die see, ruim en binne loopafstand van die see. Die eienaar het ons baie welkom laat voel. Die tyd was net te kort. Sal volgende keer langer bly. Baie dankie dat ons die voorreg gehad het om die son op die water te kon gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Son op die Water
Hallo Anna-Marie. Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ook dat julle die plek uiters netjies agtergelaat het. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Dit was só aangenaam om julle te kon ontmoet en te ontvang by Son op die Water. Groete

Jacobus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Uitstekende waarde! Alles wat jy nodig het en meer. Gasheer was baie hulpvaardig. Ons kom vir seker terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
André
Son op die Water
Baie dankie, Jacobus! Dit was net 'n voorreg om julle as gesin te kon ontvang. Ons is baie bly dat julle alles in plek gevind het en 'n goeie ervaring gehad het. Groete. Son op die Water.

Anodie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons verblyf was uit die boonste rakke. Ons verblyf was uit die boonste rakke. Andre is 'n uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lodewicus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties. Die eienaar was heeltyd in kontak om seker te maak dat alles volgens ons behoeftes is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel Frederik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vriendelike ontvangs, rustige en veiligge omgewing omring deur natuur. Ons het baie lekker gebly by Son op die water. Andre het ons baie vriendelik ontvang en ons het lekker gesels. Dit is naby die strand en in 'n veiligge omgewing. Mens voel jy ontsnap so bietjie van die normale gewoel af. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

'n Heerlike verblyf, maar twee weke was net te kort. Wat 'n heerlike vakansie by Son op die Water. Ons was aangenaam verras toe ons daar aankom. Die foto's op die webwerf is 'n bietjie verouderd. Andre, ons vriendelike en hulpvaardige gasheer, het beloof dat hy nuwe foto's op die webwerf sal plaas. Die sitkamer het gemaklike meubels met platskerm-TV (nie soos op die foto's) nie, met DSTV. Gasstoof in die kombuis. Verder is daar alles wat nodig is vir 'n lang vakansie vir 'n hele familie. Dit was die lekkerste verblyf wat ons dalk ooit gehad het. Die omgewing is rustig en die bure is bedagsaam en vriendelik. Sommer nuwe vriende ook gemaak. Pragtige uitsig na alle kante. Loopafstand vanaf die strand. Baie dankie, Andre vir 'n heerlike vakansie. Sal volgende keer langer bly. Die twee weke was net te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene O
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Skoon, veilig, alles wat nodig is. Die eienaar kon self nie daar wees nie, maar het goed met my gekommunikeer en alles was perfek in orde met ons aankoms. Die plek is skoon en daar is meer as wat nodig is. Ons het heerlik gebly en ek sal die plek met 'n oop gemoed aanbeveel. Hy het ons selfs toegelaat om 'n bietjie later die dag eers uit te gaan wat 'n groot hulp was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joe P
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2023

Stil area en see-uitsig. Baie gasvrye gasheer en 'n aangename verblyf in 'n stil area. See-uitsig en pragtige duinewoud rondom. Geskik vir 'n klein tot groot familie. Goeie sekuriteit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lekker gekuier met die bos aan die een kant en see aan die ander kant. Baie gerieflike huis baie naby aan die see. Andre, die eienaar, was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Skoon en netjies, en Andre is baie behulpsaam en vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofontwikkeling 24, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc49eb7656c1e551969cf8f8806501a759147c0b052554d166276666ee4465c509dbc9d77ed86b98f562ca217430231724f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 Kloofontwikkeling 24 Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050399784433 22.276914775421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang