Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son, See, en Sundowners

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Racquel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Defnitief waarde vir jou geld. Naby aan die see, en baie meer. Ons het baie lekker gekuier. Veilig gevoel en alles wat bereikbaar sonder moeite. Ons kon net nie van al die geriewe gebruik maak a.g.v. reën nie, maar sal definitief weer wil gaan om dit wel te beleef. Dit was so lekker om aan die slaap te raak en wakker te word met die geklank van die see golwe, oh en die uitsig is regtig so so mooi. Ek sal dit vir enige een aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lieflike uitsig. Ons het heerlik gebly. Alles was pragtig netjies en skoon. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Fantasties. Eenheid is skoon en modern. Toegerus met al die nodige benodigdhede. Pragtige uitsig met restaurante binne stap afstand. Veilige woonstel blok met baie vriendelike en behulpsame personeel. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Constance M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Excellent. Magnificent. I will be coming back very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Goed vir kort oorbly. Goed vir kort oorbly, netjiese woonstel, maar gebou kort opknapping. Kamer geskik vir twee mense, maar die gasheer het ons goed ingelig. Instruksies is deeglik en duidelik. Veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Randy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Perfect intimate stay. The place was nice, warm, and cosy. The cleanliness was on point as well. I would definitely recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Lekker. Sal nie weer daar bly nie. Ontvangs was nogals raserig, darem nie te laat in die aand nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jacques D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Asemrowende uitsig! Pragtige goed ingerigte eenheid. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die eenheid en uitsig na die see en Tafelberg is presies soos geadverteer. Goeie waarde vir geld. Ons sal vir seker weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Beautiful scenery and lovely accommodation. Friendly and very accommodating, will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem & Debra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 87, Infinity-gebou, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc92d20a0c920575589c48cc3f48cbae969e4b0553853c585b1abcaee8204b423d183263c18fa30be6ba81f355209d51709e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 108 5 1 5 87 Coral Road Infinity Building 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.809061267726 18.469385493185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang