Son, See, en Sundowners
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willem & Debra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Racquel M - Jul 2024
Algehele gradering
Defnitief waarde vir jou geld. Naby aan die see, en baie meer.
Anita P - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflike uitsig.
Frederick B - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Constance M - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Andre G - Jan 2024
Algehele gradering
Goed vir kort oorbly.
Randy V - Aug 2024
Algehele gradering
Perfect intimate stay.
Francois C - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker. Sal nie weer daar bly nie.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Jacques D - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Raine G - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful scenery and lovely accommodation.
Nomathemba M - Okt 2023
Algehele gradering
Great experience.
Carmen S - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig - alles wat jy nodig het.
Pikkie K - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, ruim en goed versorg.
Marlize N - Sep 2023
Algehele gradering
Die eenheid was baie netjies en gerieflik, selfs 'n koffiemasjien!
Mandy D - Mei 2023
Algehele gradering
Pratig daar, binne en buite.
Martin V - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek.
Pierre L - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek vir Blouberg.
Esme V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Cindy S - Mei 2023
Algehele gradering
Was nice and relaxing.
Sybrand B - Jun 2023
Algehele gradering
Was a nice stay.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Burrie G - Aug 2023
Algehele gradering
Eenheid was netjies en skoon. Eenheid naby aan ontvangs en gaste wat laat inkom raas in die gange.
Celine P - Okt 2022
Algehele gradering
Wow, wow, wow!
Betsie S - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige woonstel met wonderlikste uitsig!
Marie D - Sep 2022
Algehele gradering
Was lovely. Next time we need to book a 2 bed 2 bath.
Nantes K - Sep 2022
Algehele gradering
I enjoyed my stay.
Annietjie B - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige sonsondergang met 'n rustige see- en berguitsig en sorgelose vrystappaadjie al langs die see.
Jaco P - Jul 2022
Algehele gradering
Perfek en fantasties.
Hannetjie F - Jun 2022
Algehele gradering
Die uitsig is fantasties.
Elna G - Jun 2022
Algehele gradering
Goed.
Sello H - Mei 2022
Algehele gradering
Awesomeness.
Reinet V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike verblyf.
Adrienne S - Mei 2022
Algehele gradering
We loved our stay and the staff are super friendly.
Nathaniel V - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Lee G - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome views!
Adri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Louis V - Feb 2022
Algehele gradering
Vrede, rus en plesier.
Marinus B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees, maar woonstel baie koud. Die verwarmer is onvoldoende vir die grootte.
Zelri S - Mei 2022
Algehele gradering
Perfek vir 2 mense, glad nie vir 'n gesin van 4 nie.
Andries D - Mei 2022
Algehele gradering
Die eenheid was skoon en netjies en het voldoen aan al ons behoeftes.
Petro D - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Lizl B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi en lekker gebly.
Nicolaas D - Sep 2022
Algehele gradering
Four days, rugby tour.
Riette M - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het Infinity baie geniet. Die plek is goed ingerig en baie netjies. daar was veilige parkering naby aan die eenheid. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.
Nina D - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging en veilig.
Johannes M - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Hennie A - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker, woonstel kort 'n lugversorger.
Eugene P - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Merriam R - Nov 2021
Algehele gradering
The place was beautiful and clean and everything that you can need.
Busisiwa C - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent
Sairalee V - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek.
Carol M - Aug 2021
Algehele gradering
Apartment well positioned and a wonderful stay.
Lilanie D - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowend mooi, gerieflik, heerlik.
Hans P - Jun 2021
Algehele gradering
Son, see en Sundowners is 'n baie gepaste naam!
Londiwe N - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely.
Craig M - Mei 2021
Algehele gradering
Everything sits just nice, small but definitely worthwhile.
Danneline B - Mrt 2021
Algehele gradering
This place is amazing.
Christa L - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Shariefa J - Feb 2021
Algehele gradering
Awesome, clean and safe stay. Loved the proximity to the beach!
Andre H - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Sarel K - Jun 2021
Algehele gradering
Flink en volledige administrasie. Goeie ligging.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Hi Rina,
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en sommer 'n paar ekstra nagte gebly het.
Ons het na die badkamer deur gekyk toe ons u resensie ontvang het, en tot my verbasing het die deur geen probleme getoon nie. Die instandhouding span op die perseel sê ook hulle het nie aan die deur gewerk nie. Indien die deur nie gewerk het tydens julle verblyf moet ons om verskoning vra. Ons stel altyd voor aan ons gaste om asseblief enige probleme wat ondervind word tydens die verblyf sou gou moontlik direk aan ons te rapporteer met 'n WhatsApp of epos. Dit bied ons 'n geleentheid om die probleem so gou moontlik op te los en die minste ongerief vir die gas.
Ons sien baie uit dat julle weer volgende jaar by ons kom kuier.
Vriendelike groete,
Willem & Debra
Tamelin P - Jan 2021
Algehele gradering
Very relaxing, fun and something to remember.
Bronnique G - Feb 2021
Algehele gradering
Julle was goed vir ons.
Johann V - Mrt 2020
Algehele gradering
Very neat to the point, no unnecessary stuff standing around.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies, geen onnodige goed wat rondstaan nie.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yvette J - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, fasiliteite soos gym en swembad, is bakgat. Vriendelike staf by die woonstel blok, al ons verwagtinge oortref.
Madelein M - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflike woonstel met uitsig wat absoluut uit die boeke is.
Teboho M - Jan 2020
Algehele gradering
Enjoyed it very much.
Ashley F - Jan 2020
Algehele gradering
Vakansie net voor nuwe dol jaar begin.
Wikus B - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend,
Phillip V - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies, baie mooi uitsig.
Gerhard F - Okt 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Chris W - Sep 2019
Algehele gradering
What a glorious spot. Lovely spot for dinner right on the doorstep with lovely views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n lieflike plek. 'n Lekker plek vir aandete reg op die drumpel met 'n lieflike uitsig.
Ons het ons verblyf baie geniet. Ongelukkig het die tafeldoek op die berg gebly terwyl ons daar was, sodat ons nie die uitsig waarna ons verlang het gesien het nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marianna S - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Sharon M - Aug 2019
Algehele gradering
Breathtaking and owners of this unit really care about you enjoying your stay.
Sean D - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies, baie mooi uitsig en goeie diens.
Victor G - Jul 2019
Algehele gradering
Nice, clean and very safe.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi, skoon en baie veilig.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mariam A - Apr 2019
Algehele gradering
This place is wonderful if you just want relax and enjoy the silence.
Byron G - Des 2019
Algehele gradering
Ended well.
Conrad R - Sep 2019
Algehele gradering
Elke sent werd!
Morne B - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik en ontspanne.
Jaco V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en was tevrede met ons verblyf. Baie veilig en goed geleë.
Lau-marie B - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly, sal definitief weer van die plekkie gebruik maak in die toekoms.
Louise L - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jacqueline W - Jun 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en 'n pragtige plek met 'n mooi uitsig op Tafelberg en oor die see.
Nico M - Mei 2019
Algehele gradering
On arrival.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Hi Nico,
We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. We apologize again for the confusion during check-in, it was a new security guard on duty. We have explained to him where to direct our guests should they not find our apartment and we trust this will not happen again.
Looking forward to hosting you again.
Chantelle V - Aug 2019
Algehele gradering
Mooiste uitsigte.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Hi Chantelle,
Ons is bly julle het lekker by ons gebly. Jammer dat julle koud gekry het, die woonstel het wel ‘n dehumidifier wat ook dien as ‘n heater. Julle mag hom dalk net mis gekyk het. Die DStv het net ‘n vinnige sagteware opgradering nodig gehad, dit word soms deur DStv benodig sonder enige vooraf waarskuwing. Ons sou julle vinnig kon help indien julle net met ons gekommunikeer het, ongelukkig was ons nooit bewus van julle probleem nie tot ons die resensie ontvang het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.
Groete,
Willem & Debra
Jeanette R - Des 2019
Algehele gradering
'n Kort wegbreek.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Beste Jeanette
Dankie dat u namens jou broer by Son, See en Sundowners bespreek het. Ons is jammer as u voel ons het nie aan hulle verwagtinge voldoen nie. Ons sal graag die volgende terugvoer wil gee:
Die woonstel word geadverteer as ‘n 1 slaapkamer woonstel met ‘n slaapbank in die leefarea vir ekstra 2 gaste. Die woonstel is in totaal 41sqm, dit maak die leefarea 20sqm en dan die slaapkamer en badkamer 20sqm. Die fotos is geneem van dieselfde woonstel.
U broer het op Kersnag by ons ingeklok en my rondom 20:00 geskakel in verband met die badkamer deur wat vashaak. Ek het hom gevra om die deur net effens op te lig soos hy dit toe maak, waarna hy bevestig het dat die deur kan gebruik word. Ek het aangebied om die onderhoud span te laat kom die volgende oggend, maar hy het verkies om eerder die deur effens op te tel.
Die oond en stoof het ten volle gewerk. Ons vorige gaste het ongelukkig ons “Extractor Fan” beskadig. Dit word nie benodig om die oond of stoof te gebruik nie, en ons het besluit om dit later uit te haal. Jou broer het dit slegs gerapporteer sodat ons bewus was daarvan en nie gedink het dit was hulle nie.
Ons is jammer vir die ongerief en hoop hulle sal gou weer by ons kom kuier.
Groete
Willem
Coen S - Des 2018
Algehele gradering
Awesome.
Lees meerMichelle M - Des 2018
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie.
Sandra B - Aug 2018
Algehele gradering
Die eenheid was perfek gewees!
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Hi Sandra,
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en vir die positiewe terugvoer. Ons het intussen 'n piekniek tafel en "sun lounger" laat maak vir julle volgende kuier op ons stoep. Het ook paar ander verbeterings laat doen aan die woonstel, kyk gerus na ons opgedateerde foto's.
Groete,
Willem & Debra
Cobus S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Nic Z - Mei 2018
Algehele gradering
Puik.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Dankie Nic, sien uit om julle weer te verwelkom!
Kobus K - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Dankie Kobus, sien uit om julle weer te sien.
Arno B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie geniet. Sal definitief weer daar bespreek. Veilig en netjies.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Baie dankie Arno, ons sien uit daarna dat julle weer by ons kuier!
Clyde P - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker gesins verblyf.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Hi Clyde
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete
Willem & Debra
Hugo M - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plekkie om te bly.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Hi Hugo. Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete Willem & Debra
Theo K - Mrt 2018
Algehele gradering
Nice 2 day stay. Perfect location and a well equipped accommodation.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Good day Theo,
Thank you very much for your positive feedback. We look forward to hosting you again in the near future.
Bia J - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike netjiese, mooi woonstel, was net 'n plesier om daar te bly, sal vir seker weer daarvan gebruik maak.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Goeiedag Bia,
Ons is bly om te hoor julle het die woonstel geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop ons kan julle weer in die toekoms ontvang.
Annemie O - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige, skoon en nuut gemeubileerde eenheid. Sentraal geleë, veilige area, onderdak parkering met die mooiste uitsig.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Goeiedag Annemie,
Baie dankie vir jou mooi boodskap en positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het die plekkie so geniet. Na julle verblyf het ons nog 'n paar verbeterings gemaak. Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Lize-mari T - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend, ons kan nie wag om weer terug te kom nie.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Beste Lize-mari,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê.
Sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Debra en Willem
Mariette P - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Goeiedag Mariette,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Francois W - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Dankie Francois.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Willem en Debra
Melinda T - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende uitsig.
Maryna S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Beste Maryna,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle in Blouberg te kon verwelkom.
Ons sien baie uit om julle weer te huisves binnekort.
Baie groete,
Debra en Willem
Christiaan D - Jun 2017
Algehele gradering
Stunning plek. Waarde vir geld!
Joseph A - Mei 2017
Algehele gradering
Tyd was kort, maar gerieflik, baie mooi uitsig oor die see.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Hi JJ
Baie dankie, was lekker om julle hier te hê.
Groete
Abrie M - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker en die geld werd.
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Hi Abrie
Baie dankie vir die eerlike terugvoering. Ons sal verseker werk maak van jou kommentaar en seker maak alles is ordentlik skoon.
Groete
Zelda E - Des 2016
Algehele gradering
Wat 'n besonderse ervaring met 'n eg Kaapse ontvangs en asemrowende uitsig!
Son, See, en Sundowners se terugvoer
Hi Zelda. Baie dankie. Ek hoop om julle gou weer te sien. Julle was wonderlike gaste en het my woonstel in 'n baie goeie en netjiese toestand agtergelaat. Groete.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 87, Infinity-gebou, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang