Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonador Bush House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Sonador Bush House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fortunate M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fortunate M

Exquisite.

It was amazing, a great place at a reasonable price, and worth sharing special moments. We will definitely call again.

Sonador Bush House se terugvoer

Thank you for your visit, Fortunate. I'm glad you had an amazing time.

See you soon.
Sonador Bush House

Sonador Bush House
Marlida V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlida V

Baie baie lekker.

Ongelooflik baie lekker gebly.

Sonador Bush House se terugvoer

Bly julle het dit so baie geniet. Sien jul gou weer.

Groete,
Sonador Bos Huis.

Sonador Bush House
Linda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

We all enjoyed the stay at Marloth Park, especially the peace and solitude.

The house is spacious and very well equipped.

Sonador Bush House se terugvoer

Thank you, Linda, for the feedback. We're glad to see the positive reviews and ratings. We look forward to seeing you soon.

Sonador Bush House
Albert V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V

Soos ek gese het, baie lekker.

Dit is 'n baie lekker plek. Die beddens is baie hard en die bokke loop deur die karre, hulle beskadig die voertuie.

Sonador Bush House se terugvoer

Baie dankie, Albert, vir julle kuier. Ons waardeer die terugvoer en sal dit in ag neem vorentoe.
Bly jul het lekker gekuier en die huis geniet.

Sonador Bush House
Annalize J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize J

Perfekte ligging, lekker huis met baie diere wat kom kuier het.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by hulle boek. Perfekte ligging, baie diere wat kom kuier en 'n lekker huis.

Sonador Bush House se terugvoer

Bly julle het 'n goeie tyd gehad en lekker gebly. Dit is wonderlik dat julle soveel diere kon sien en die bos huis kon geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Sonador Bush House
Marius M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Dit was 'n great plek gewees en so mooi.

Die huis het alles en meer en daar was geen probleme nie. Dit is rêrig 'n great plek vir familie en vriende. Ons gaan beslis weer.

Sonador Bush House se terugvoer

Wonderlik om te hoor. Baie dankie vir julle kuier en bly julle het dit geniet by Sonador Bos Huis. Dankie dat julle ons besoek het en ook die bos huis netjies gelaat het. Hoop ons sien julle gou weer.

Sonador Bush House
Annelize B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B

Min woorde kan dit opsom. Behalwe die woord: Wow!

Ons gaan kuier baie in Marloth en dit was die beste en mooiste huis wat ons al by was. Die kinders het elke oomblik geniet. Ons het elke sonsak en sonop gaan kyk op die toring. Die erf het soveel diere wat ook kom kuier het. Die swembad was lieflik en so skoon. Sweeties op die bed het die kinders mooi verwelkom. Hulle het ook die kinderboekies geniet en dit het hulle laat tuis voel. Ek sal die plek aan almal aanbeveel!

Sonador Bush House se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier en bly julle het dit geniet by Sonador Bos Huis. Dis wonderlik dat die kinders tuis gevoel het en dit saam julle kon geniet. Julle sal gerus weer moet kom kuier.

Sonador Bush House
Ryno D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno D

Home away from home.

Ons het dit verskriklik baie geniet by Sonador. Als was mooi skoon, als wat jy nodig het is daar! Die kinders het die swembad veral geniet, asook die gereelde verskyning van die wild in Marloth. Was regtig puik, sal dit aan enige een aanbeveel en het alklaar. Ons beplan alklaar ons volgende vakansie soontoe - hierdie keer vir baie langer.

Sonador Bush House se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier en terugvoer. Bly julle het dit geniet by Sonador Bos Huis. Ons veral bly die kinders geniet dit so. Dit maak dit vir die hele familie dit als werd. Ons sien uit na jul volgende besoek en jul welkom met ons te reel.

Sonador Bush House
Estée M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estée M

Ongelooflike spesiale plekkie in die hart van die bos.

Ons het ons tyd by Sonador ongelooflik baie geniet! Die huis is pragtig - goed versorg, oorgenoeg spasie, en skep 'n atmosfeer van ontspanning. Ons kon van die swembad gebruik maak ten spyte van die reën en dit was pragtig skoon. Ons het selfs 'n paar diere reg by die agterstoep gehad deur die naweek. Die uitkyk bo die huis was 'n definitiewe gunsteling. Om daar bo te sit en die sonsondergang oor die bos te kyk was vir ons die hoogtepunt van ons tyd by Sonador. Jaco was altyd seker om alles te kommunikeer en baie vriendelik. Ons beplan om definitief weer hier te kom kuier!

Sonador Bush House se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Estee. Ons by Sonador Bos Huis is baie bly julle het die kuier by die Bos Huis geniet. Dis so waar die uitsig van daarna met sonsondergang is besonders. Baie dankie dat julle dit als mooi netjies gelaat het. Sien uit na julle volgende kuier. Wie weet wat se diere en verrassing gaan die bos dan op lewer. Tot ons weer sien, groete Sonador Bos Huis.

Sonador Bush House
Keagan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keagan V

Lovely! Enjoyed the animals and house a lot!

Would just like aircon in the lounge and the other 3 rooms for the heat, but otherwise everything is perfect and very nice and clean and we had loads of fun!

Sonador Bush House se terugvoer

Thank you for your feedback, Keagan.

Glad you enjoyed your stay at Sonador Bush House.

We appreciate the suggestion. It is in line with our improvement plans this year. Good news! We have ordered our new aircon for the house and will be installed later this week or early next week.

We loved having you as guests and appreciate you looking after the house. We look forward to welcoming you again.

Sonador Bush House
Jan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Ons het lekker gebly en sal beslis die plekkie aanbeveel!

Gerieflik ingerig, alles was netjies en skoon. Die sonkrag was beslis 'n voordeel tydens die beurtkrag. Hierdie is beslis waarde vir jou geld en maak die kuier aan Marlothpark lekker. Dankie Jaco vir julle juweel in die bos!

Sonador Bush House se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier en bly jul het dit geniet. Dankie dat jul die huis waardeer en opgepas het. Altyd wonderlik as ons gaste die natuur en die huis waardeer. Dankie dat jul als in orde gelaat het en bly jul het waarde uit hul rustyd gekry. Sien uit na jul volgende kuier.

Sonador Bush House
Marina D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina D

Baie rustig en heerlik gekuier.

Ons het nie eers agtergekom daar is beurtkrag nie, die sonkragstelsel werk baie goed en ons het baie diere gesien by die huis.

Sonador Bush House se terugvoer

Bly julle kon baie diere sien. Goed om te verneem die solarstelsel het gehelp. Laat weet ons as julle weer kom kuier, dan kyk ons hoe ons julle verblyf en pakket nog beter kan maak.

Sonador Bush House
Christel N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel N

Baie aangename plek, maar ongemaklike situasie.

Alles was baie lekker, maar ongelukkig is daar 'n kamera op die buite-area wat gerig is op die stoep, swembad en hoofslaapkamer. Dit is glad nie aan ons bekend gemaak nie. Ek wou nie regtig swem en ook nie my klein dogtertjies laat sonder klere rondloop nie. Dit was vir my baie ongemaklik.

Sonador Bush House se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier en bly dit was lekker. Baie dankie vir jou terugvoer oor die kamera ons neem dit ter harte. Die kamera word net gebruik vir sekuriteit doeleindes op die voordeur. Dit word nie op geneem nie en word net aan geskakel as die alarm aan gaan om te kyk of daar apies of bobbejane is. Ons sal ons gaste beter inlig van die kamera en hulle almal gerus stel in die vervolg.

Sonador Bush House
Vanaf R1 935
R1 935 R1 290
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 935
R1 935 R1 290
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luislanglaan 1503, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6ac9af4efe82600e10af804e0910c98f4db7583ee4e4d063ee46e9f89e48c567453d5f00f52de28ed7c71c48d0fe517cf72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 935 nouVanaf R1 290 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 1503 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.34958 31.76475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang