Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonador Bush House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ig V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Droom boshuis. Hierdie is die boshuis waaroor jy nog altyd gedroom het, maar kom kyk liewer self!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Wonderlik! Die droom oor die kuiers in die bos.

Fortunate M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Exquisite. It was amazing, a great place at a reasonable price, and worth sharing special moments. We will definitely call again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Thank you for your visit, Fortunate. I'm glad you had an amazing time. See you soon. Sonador Bush House

Marlida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker. Ongelooflik baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Bly julle het dit so baie geniet. Sien jul gou weer. Groete, Sonador Bos Huis.

Linda V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

We all enjoyed the stay at Marloth Park, especially the peace and solitude. The house is spacious and very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Thank you, Linda, for the feedback. We're glad to see the positive reviews and ratings. We look forward to seeing you soon.

Albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Soos ek gese het, baie lekker. Dit is 'n baie lekker plek. Die beddens is baie hard en die bokke loop deur die karre, hulle beskadig die voertuie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco
Sonador Bush House
Baie dankie, Albert, vir julle kuier. Ons waardeer die terugvoer en sal dit in ag neem vorentoe. Bly jul het lekker gekuier en die huis geniet.

Annalize J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Perfekte ligging, lekker huis met baie diere wat kom kuier het. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by hulle boek. Perfekte ligging, baie diere wat kom kuier en 'n lekker huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Bly julle het 'n goeie tyd gehad en lekker gebly. Dit is wonderlik dat julle soveel diere kon sien en die bos huis kon geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was 'n great plek gewees en so mooi. Die huis het alles en meer en daar was geen probleme nie. Dit is rêrig 'n great plek vir familie en vriende. Ons gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Wonderlik om te hoor. Baie dankie vir julle kuier en bly julle het dit geniet by Sonador Bos Huis. Dankie dat julle ons besoek het en ook die bos huis netjies gelaat het. Hoop ons sien julle gou weer.

Annelize B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Min woorde kan dit opsom. Behalwe die woord: Wow! Ons gaan kuier baie in Marloth en dit was die beste en mooiste huis wat ons al by was. Die kinders het elke oomblik geniet. Ons het elke sonsak en sonop gaan kyk op die toring. Die erf het soveel diere wat ook kom kuier het. Die swembad was lieflik en so skoon. Sweeties op die bed het die kinders mooi verwelkom. Hulle het ook die kinderboekies geniet en dit het hulle laat tuis voel. Ek sal die plek aan almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Baie dankie vir julle kuier en bly julle het dit geniet by Sonador Bos Huis. Dis wonderlik dat die kinders tuis gevoel het en dit saam julle kon geniet. Julle sal gerus weer moet kom kuier.

Ryno D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Home away from home. Ons het dit verskriklik baie geniet by Sonador. Als was mooi skoon, als wat jy nodig het is daar! Die kinders het die swembad veral geniet, asook die gereelde verskyning van die wild in Marloth. Was regtig puik, sal dit aan enige een aanbeveel en het alklaar. Ons beplan alklaar ons volgende vakansie soontoe - hierdie keer vir baie langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Baie dankie vir jul kuier en terugvoer. Bly julle het dit geniet by Sonador Bos Huis. Ons veral bly die kinders geniet dit so. Dit maak dit vir die hele familie dit als werd. Ons sien uit na jul volgende besoek en jul welkom met ons te reel.

Estée M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ongelooflike spesiale plekkie in die hart van die bos. Ons het ons tyd by Sonador ongelooflik baie geniet! Die huis is pragtig - goed versorg, oorgenoeg spasie, en skep 'n atmosfeer van ontspanning. Ons kon van die swembad gebruik maak ten spyte van die reën en dit was pragtig skoon. Ons het selfs 'n paar diere reg by die agterstoep gehad deur die naweek. Die uitkyk bo die huis was 'n definitiewe gunsteling. Om daar bo te sit en die sonsondergang oor die bos te kyk was vir ons die hoogtepunt van ons tyd by Sonador. Jaco was altyd seker om alles te kommunikeer en baie vriendelik. Ons beplan om definitief weer hier te kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Sonador Bush House
Dankie vir die mooi terugvoer Estee. Ons by Sonador Bos Huis is baie bly julle het die kuier by die Bos Huis geniet. Dis so waar die uitsig van daarna met sonsondergang is besonders. Baie dankie dat julle dit als mooi netjies gelaat het. Sien uit na julle volgende kuier. Wie weet wat se diere en verrassing gaan die bos dan op lewer. Tot ons weer sien, groete Sonador Bos Huis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 740
R 1 740 R 1 305
per nag, vir 8 mense
Vanaf R1 740
R 1 740 R 1 305
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luislanglaan 1503, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8c4756f16bb7abb7245e6ab74efc9a08eaf078a9ec4a4b1de51f27684da38be5a0efd4ddb7aa485e92dc2904daa0b762b8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 740 nouVanaf R1 305 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 1503 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.34958 31.76475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang